DIE BEGINSEL VAN BELYNING EDA 122 BELYNING UITKOMSTE

DIE BEGINSEL VAN BELYNING EDA 122

BELYNING UITKOMSTE PROSES

BELYNING PRODUK PROSES UITKOMSTE WAT HET VERKEERD GEGAAN?

BELYNING DIEPLEER WAT ONS ONDERRIG (METODES, ASSESSERING, BALANSSISTEEM RAPPORTERING VAN RESULTATE , KLIMAAT ) WAT ONS ONDERRIG (METODES, ASSESSERING, RAPPORTERING VAN RESULTATE KLIMAAT) OPPERVLAKKIGE LEER

BIGGS se MODEL (BRON 3 & 4)

ONDERSKEI TUSSEN DIEP EN OPPERVLAKKIGE LEER

BEREIKING VAN BELYNING • BEPLAN DIE LEERUITKOMSTE Maak gebruik van aktiewe werkwoorde (lei ons om aktiwiteite te beplan om die uitkoms te bereik asook vlak wat bereik sal word) • SELEKTERING VAN LEER- EN ONDERRIGAKTIWITEITE Leerstyle, aktiewe deelname • ASSESSERING EN TOEKENNING VAN PUNTE AAN DIE STUDENT

Leerders moet kan toon dat hulle voorafkennis kan sintetiseer en ‘n BESTUDEER DIE ONDERSTAANDE tekening trek. VOORBEELD: Leerders moet toon dat hulle met behulp van voorafkennis die lyn kan trek tussen die twee punte • Die lesuitkoms word gedryf deur die gebruik van die aksiewerkwoord en wat van die leerders verwag word- NIE DEUR DIE WOORD SELF NIE. Wat word van die leerder verwag? • Die leerders moet hulle finale produk inhandig deur ‘n kreatiewe tekening te trek van dele van die masjien te maak. • Leerders moet ‘n lyn trek tussen twee punte

Voorbeeld van belyning Leeruitkoms 1 Assesseringstandaard: Voer ondersoeke uit en versamel data: Ondersoek die moontlikhede in beskikbare materiaal en vind uit hoe dit gebruik kan word Lesuitkoms: Leerders sal in staat wees om data te versamel oor hoe temperatuur styg oor die verskillende seisoene en dit vergelyk. Aktiwiteit: Meet die temperatuur oor die verskillende seisoene en bepaal die gemiddeld van die temperatuur Assessering: Leerders sal gemeet word aan die tabelle waarin hulle die data genoteer het en ook die afleidings wat hulle gemaak het oor die temperatuur verskille. Soek die werkwoorde!

UIT DIE VOORBEELD KAN ONS DIE VOLGENDE AFLEIDINGS MAAK • Verwantskappe tussen die verskillende aspekte; • Leergeleenthede help om uitkomste te bereik; • Effektiewe assesseringsgeleenthede help om uitkomste te bereik op die spesifieke vlak; • Verband tussen nasien en terugvoering.

Hoe spreek ek : • Leerders se hoër kognitiewe denke aan? • Al drie domeine van die leerder aan? • Die kritieke uitkomste aan? DEUR DIE REGTE VRAE OP DIE REGTE VLAKKE TE VRA

BLOOM SE AANGEPASTE TAKSONOMIE EVALUEER Kreatief sintese 40% analise toepassing begrip kennis 60%

KOGNITIEWE DOMEIN Kennis Erken of herroep idees en feite Noem, kies, lys definieer Begrip Vereis begrip van die idees Vergelyk bespreek paar af tabuleer Pas toe waar die leerder die teorie in ‘n nuwe situasie kan toepas Los op voorspel teken bepaal Analiseer Die opbreek in kleiner deeltjies om die verband te sien Analiseer, identifiseer differensiasie Sintese Groepeer die dele in ‘n geheel Organiseer, ontwerp sintetiseer Evalueer die teorie Evalueer assesseer kritiseer

PSIGOMOTORIES Imiteer /gerigte respons Verwys na die vroeë Begin kom stadium van die probeer teken ontwikkeling van komplekse dissekteer vaardighede Manipuleer/ meganisme Herhaal ‘n spesifieke vaardigheid totdat dit ‘n gewoonte word Benodig versamel voer uit verbeter Eksaktheid Die vaardigheid is bereik en word glad uitgevoer Bereik vordering Artikuleer/ pas aan Benodig ‘n hoër vlak van presiesheid Pas aan verander Oorspronklikhe Respons is outomaties id/spontaan Rangskik konstrueer


AFFEKTIEWE Aanvaar/ ontvang Gretigheid om te aanvaar of aandag te gee Vra volg kies luister Reaksie/ respons Reaksie verwys na die Stem saam aktiewe betrokkenheid het antwoord volg die begeerte om betrokke te lewer verslag wees Waardeer heg waarde Sien die waarde van die aktiwiteit Organiseer die waardes in ‘n Vergelyk, neem sisteem deel prioriseer Karakteriseer Persoon gekarakteriseer volgens waardes Verdedig kies aanvaar neem deel Tree op verdedig reageer demonstreer

VRAE OP KOGNITIEWE DOMEIN 1. Lys die verskillende tipes van besoedeling 2. Onderskei tussen water- en lug besoedeling 3. Voorspel wat sal gebeur as lugbesoedeling nie gestop word nie 4. Analiseer die huidige situasie en identifiseer die mees gevaarlikste tipe van besoedeling 5. Ontwerp ‘n plan hoe om die huidige toestand in die atmosfeer te verbeter 6. Evalueer krities jou plan teenoor die kriteria wat nodig is vir menslike gebruik.

PSIGOMOTORIES Verwys na die vroeë stadium van die ontwikkeling van komplekse vaardighede Begin om ‘n preparaat te maak Herhaal ‘n spesifieke vaardigheid totdat dit ‘n gewoonte word Maak die preparaat sonder ‘n lugborrel en so dun as moontlik Die vaardigheid is bereik en word glad uitgevoer Maak ‘n preparaat met slegs een laag selle Benodig ‘n hoër vlak van presiesheid Geen lugborrels en slegs een sel wat vergroot kan word Respons is outomaties All preparate is sonder lugborrels en slegs een sel

HOLISTIESE ASSESSERING. • • Domeine: kognitief, affektief, psigomotories; Verskillende assesseringsbenaderings; Verskillende assesseringsmetodes. Leerder moet in totaliteit ontwikkel. Moet Lewensvaardighede openbaar. Sien die kritieke uitkomste.

ONTWERP VAN ASSESSERING • • • Wat is die uitkoms Wat is die vaardigheid Metode gebruik Watter alternatiewe is daar Pas die assessering by die uitkoms Is daar ‘n nasienskema
- Slides: 20