DEBITEUREAFSLAG Wanneer ons goedere aan n Debiteur verkoop
DEBITEUREAFSLAG Wanneer ons goedere aan `n Debiteur verkoop, kan hy moontlik ongelukkig wees met die aankope en afslag eis
Hy mag ongelukkig wees oor een van die volgende redes: � Mag nie volgens bestelling wees nie. � Goedere mag beskadig wees. � Goedere is van swak kwaliteit. � Goedere mag foutief wees. � Die bestelling mag onvolledig wees. � Verkeerde verpakking. In enige van die bogenoemde redes, sal die debiteur die items na die verskaffer terugstuur
� Wanneer `n debiteur goedere terugstuur sal hy dit terugstuur saam met `n debietnota. D/N K/N � Sodra die besigheid die terugsending aanvaar, reik hulle `n kredietnota uit.
Opteken van transaksies in Joernaal Debiteure-afslagjoernaal (DAJ)
OEFENING 1 Debiteur Dag Dok Fol Debiteure -afslag Koste van Verkope 1100 550 Stel die volgende transaksies in die KN Debiteureafslagjoernaal 005 20 B. Baloyl te boek. 500 250 Goedere teen `n winsgrens van KN 006 25 word verkoop M. Martins 600 300 100% op kosprys. KP = 100 W = 100 VP = 200 Transaksies 20 Ontvang beskadigde goedere vanaf B Baloyl tesame met `n debietnota, R 500 Reik kredietnota No 005 uit. 500 x 100/200 = 250 25 Reik kredietnota 006 aan M Martins vir R 600 uit vir goedere terruggestuur. 600 x 100/200 = 300
OEFENING 1 Dok Dag Debiteur KN 005 20 KN 006 25 Fol Debiteure -afslag Koste van Verkope B. Baloyl 500 250 M. Martins 600 300 1100 550 Transaksies 20 Ontvang beskadigde goedere vanaf B Baloyl tesame met `n debietnota, R 500 Reik kredietnota No 005 uit. 500 x 100/200 = 250 25 Reik kredietnota 006 aan M Martins vir R 600 uit. 600 x 100/200 = 300
Oorboeking Algemene Grootboek
Debiteure stuur goedere terug/eis afslag � Word aangeteken in DAJ ◦ Prys van goedere wat teruggestuur word/afslag in Debiteure-afslag-kolom ◦ Kosprys van goedere wat teruggestuur word in Koste van Verkope-kolom (as dit net afslag was, geen inskrywing in hierdie kolom) Reëls: +Deb. Afslag (U)- dt +Deb. K (B)- kt Reëls: +Koste v Verkope (U)- kt +Handelsvoorraad (B)- dt
+ Debiteure-afslag (U) Feb 28 Deb. Kontrole DAJ 260 + Debiteure Kontrole (B) Feb 28 Deb Afslag DAJ 260
+ Koste van Verkope (U) Feb 28 Handelsvoorraad DAJ 153. 85 + Handelsvoorraad (B) Feb 28 Koste van Verkope DAJ 153. 85
Oorboeking Debiteure Grootboek
DJ KOJ DAJ
- Slides: 12