Creative Arts Visual Arts Skeppende Kunste Visuele Kunste

  • Slides: 29
Download presentation
Creative Arts - Visual Arts Skeppende Kunste -Visuele Kunste Gr 8 Term 2/Kwartaal 2

Creative Arts - Visual Arts Skeppende Kunste -Visuele Kunste Gr 8 Term 2/Kwartaal 2 Nie vir Musiek leerders Not for Music students

Fashion design p 245 Mode-ontwerp bl

Fashion design p 245 Mode-ontwerp bl

Kyk ‘n bietjie na die vreemde modes Look at these strange fashion trends

Kyk ‘n bietjie na die vreemde modes Look at these strange fashion trends

MODE ONTWERP / FASHION DESIGN Baie van ons volg internasionale modes. Ons koop elke

MODE ONTWERP / FASHION DESIGN Baie van ons volg internasionale modes. Ons koop elke seisoen nuwe klere en probeer om die nuutste style soos dit gedra word deur mense wat internasionaal beroemd is, na te maak. Dit was nie altyd die geval nie… Dink aan die verskillende uitrustings wat deur die inheemse mense van ons land gedra word. 1. Hoekom dra ons nie meer tradisionele style nie? __________________________________________________________ 2. Is ons besig om ons eie identiteit te vind, of is ons slegs slawe van die modebedryf? Wat is jou opinie? __________________________________________________________ _____________________________ Many of us follow international fashions. We buy new clothes every season, and try to copy the latest styles as worn by international celebrities. This was not always the case. . . Think about the very different outfits worn by the indigenous people of our country. 1. Why don’t we wear traditional styles anymore? __________________________________________________________ 2. Are we inventing our own identity or are we just slaves to the fashion industry? What is your opinion? __________________________________________________________ _____________________________

VOORSKETSE /PRELIMINARY SKETCHES AKTIWITEIT 3, BL 247 – volg voorbeeld ACTIVITY 3, PG 247

VOORSKETSE /PRELIMINARY SKETCHES AKTIWITEIT 3, BL 247 – volg voorbeeld ACTIVITY 3, PG 247 – follow example Maak ‘n reeks (2) vernuftige mode-plak skilderye 1 Make a series (2) of inventive fashion collages 2

VOORBEELDE: WEES KREATIEF CREATIVE / EXAMPLES: BE

VOORBEELDE: WEES KREATIEF CREATIVE / EXAMPLES: BE

TEKEN REALISTIESE FIGURES Lees AKTIWITEIT 4 vir voorbeeld - BL 247 Teken 10 verskillende

TEKEN REALISTIESE FIGURES Lees AKTIWITEIT 4 vir voorbeeld - BL 247 Teken 10 verskillende potlood figure / DRAW REALISTIC Read ACTIVITY 4 for examples - PG 247 Draw 10 different pencil figures

MODE SKETS / FASHION SKETCH Ontwerp jou eie mode uitrusting en skets dit met

MODE SKETS / FASHION SKETCH Ontwerp jou eie mode uitrusting en skets dit met ‘n voor, -agter- en Design your own fashion outfit and sketch it with the front, back and kant aansig op die gegewe figure. Besluit op die styl, seisoen en kleur. side view on the given figures. Decide on the style, season and colo Gee byskrifte vir die materiale waarvan jy gebruik sal maak. Give captions for the materials you will make use of. Jy sal ekstra punte kry vir kreatiwiteit. You will get extra marks for creativity.

DIE KLEURWIEL KEN VIR DIE EKSAMEN THE COLOUR WHEEL KNOW FOR THE EXAM

DIE KLEURWIEL KEN VIR DIE EKSAMEN THE COLOUR WHEEL KNOW FOR THE EXAM

DIE KUNSTENAAR AS SOSIALE KOMMENTATOR THE ARTIST AS SOCIAL COMMENTATOR Kommunikasie is ‘n belangrike

DIE KUNSTENAAR AS SOSIALE KOMMENTATOR THE ARTIST AS SOCIAL COMMENTATOR Kommunikasie is ‘n belangrike deel van menswees, of ons nou met woorde, beelde of sketse kommunikeer. Tekens en simbole word oor die Wêreld heen gebruik en is ‘n vinnige manier om te kommunikeer, veral oor taalgrense heen. Communication is an important part of being human, whether we communicate with words, images or drawings. Signs and symbols are used all around the world and are a quick way of communicating, especially across language barriers. Wat dink jy beteken die volgende simbole? What do you think the following symbols mean?

Beelde en simbole Besluit op ‘n kategorie, bv. “aardverwarming” en vind simbole uit tydskrifte

Beelde en simbole Besluit op ‘n kategorie, bv. “aardverwarming” en vind simbole uit tydskrifte wat by jou tema pas. Plak die simbole onder in die blok. Gebruik dit in jou plakkaat ontwerp vir bewusmaking wat jy gaan doen. Gebruik bl. 252 Akt 10 in jou handboek om jou te help. Images and symbols Decide on a category, example "Global warming” and find symbols from magazines that fit with your theme. Stick these symbols in the block. Use these later in your poster design to create awareness. Use page 252 Act 10 in your textbook to help you.

Formele Assesseringstaak / Formal Assessment Task Jy gaan ‘n muurskildery ontwerp met ‘n sterk,

Formele Assesseringstaak / Formal Assessment Task Jy gaan ‘n muurskildery ontwerp met ‘n sterk, persoonlike boodskap. Volg al die stappe en maak seker dit is volledig en kleurvol. Dit moet die volle A 4 bladsy toemaak. You are going to design a mural with a strong, personal message. Follow all the steps and ensure it is complete and colourful. It has to cover the complete A 4 page. Beplanning (Akt 11 bl. 253): 1. Maak ‘n lys van kwessies wat jou, jou gesin, jou omgewing, die land, die Wêreld raak, bv. HIV Vigs: __________________________________________________________________ __________________________________________________________________ 2. Watter kwessie sal jy die graagste wil aanpak om bewusmaking te bring? Hoekom? __________________________________________________________________ _______________________________ 3. 4. Van watter materiale sal jy gebruik maak om jou muurskildery te maak? ______________________________________________________________ Beplan jou muurskildery op die volgende bladsy. (Aktiwiteit 253) 12, bl. Planning (Activity 11 pg. 253): 1. Make a list of issues that affect you, your family, your environment, your region, the World, for example HIV Aids: ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ 2. Make your personal choice of the issue you would like to bring awareness to? Why did you choose this issue? ___________________________________________________________________ ______________________________ 3. What materials will you use to make your mural? __________________________________ 4. Design your mural on the next page. (Activity 12, pg. 253)

Beplanning Wat gaan jou slagspreuk wees? _____________________________________________________________ Watter lettertipe gaan jy gebruik? (Gee drie

Beplanning Wat gaan jou slagspreuk wees? _____________________________________________________________ Watter lettertipe gaan jy gebruik? (Gee drie voorbeelde van lettertipes wat kan werk en besluit op die regte een vir jou muurskildery). Beplanning van jou muurskildery uitleg:

Beplanning Verduidelik hoe jy die Kunselemente gaan gebruik in jou muurskildery. (Sien kwartaal 1)

Beplanning Verduidelik hoe jy die Kunselemente gaan gebruik in jou muurskildery. (Sien kwartaal 1) / Explain how you will use the Art elements in your mural. (See term 1) _______________________________________ _______________________________________ _______________________________________ Planning Verduidelik hoe jy die Ontwerp beginsels gaan gebruik in jou muurskildery. (Sien kwartaal 1) / Explain how you will use the Design principles in your mural. (See term 1) _______________________________________ _______________________________________ _______________________________________ ____________________

Planning What will your slogan be? _____________________________________________________________ What lettering will you use? (Give three

Planning What will your slogan be? _____________________________________________________________ What lettering will you use? (Give three examples of lettering that can work on your mural. Choose the best one for your mural. ) Planning of your mural layout:

Muurskildery finaal - Mural final

Muurskildery finaal - Mural final

RUBRIEK: Kriteria: Punte toegeken: 1. Beplanning: /10 2. Gepaste slagspreuk: /10 3. Kreatiwiteit in

RUBRIEK: Kriteria: Punte toegeken: 1. Beplanning: /10 2. Gepaste slagspreuk: /10 3. Kreatiwiteit in gekose lettertipe: /10 4. Leerder het van Kunselemente gebruik gemaak: /10 5. Finale indruk: /10 Totaal: /50

RUBRIC: Criteria: Marks rewarded: 1. Planning: /10 2. Appropriate slogan: /10 3. Creativity in

RUBRIC: Criteria: Marks rewarded: 1. Planning: /10 2. Appropriate slogan: /10 3. Creativity in the lettering: /10 4. Learner made use of Art Elements: /10 5. Final impression: /10 Total: /50

Kuns teorie eksamen vir kwartaal 2 Leer boekies van beide kwartale. Alle werk in

Kuns teorie eksamen vir kwartaal 2 Leer boekies van beide kwartale. Alle werk in handboek vir beide kwartale. Art theory exam for term 2 – Study booklets of both terms. All work in textbook for both terms.

Kwartaal 2 punte Skeppende Kunste is 200: Drama – Prakties 50 & Teorie 50

Kwartaal 2 punte Skeppende Kunste is 200: Drama – Prakties 50 & Teorie 50 Visuele Kuns of Musiek – Prakties 50 & Teorie 50 Term 2 Creative Arts mark is 200: Drama – Practical 50 & Theory 50 Visual Arts or Music – Practical 50 & Theory 50

Moenie huiwer om my te kontak vir enige vrae nie: bmyburgh@gc. co. za .

Moenie huiwer om my te kontak vir enige vrae nie: bmyburgh@gc. co. za . Do not hesitate to contact me with any queries bmyburgh@gc. co. za