Bybelboekbonanza Hoe maak mens So maak mens Elke
Bybelboek-bonanza. . . Hoe maak mens? � So maak mens. . � Elke skyfie bevat `n leidraad na een van die boeke in die Bybel – Ou Testament of Nuwe Testament. � Hierdie leidraad kan gaan oor die naam van die boek óf oor die inhoud van die boek. � Identifiseer die boek en jou span kry `n punt.
Bybelboek-bonanza � Johannes het die boodskap van hierdie boek ontvang toe hy op die eiland Patmos `n gevangene was. � Die Openbaring aan Johannes
Bybelboek-bonanza � Die eerste gedeelte van hierdie boek in die Ou Testament bevat die geslagregister van Israel en Juda. � 1 Kronieke
Bybelboek-bonanza � Hierdie briewe het Paulus aan sy “probleemgemeente” geskryf. � Korintiërs
Bybelboek-bonanza � In die laaste gedeelte van hierdie Bybelboek maak die Here Homself aan `n persoon bekend deur Hom te wys na die grootheid van die skepping en dat Hy dit alles gemaak het. � Job
Bybelboek-bonanza � Hierdie Bybelboek is sekerlik die mees romantiese boek in die Bybel en die Joodse seuns het heel laaste die inhoud van hierdie Bybelboek geleer. � Hooglied
Bybelboek-bonanza � Hierdie Bybelboek se naam beteken letterlik “Die tweede wet”. � Deuteronomium
Bybelboek-bonanza � Dawid het die meerderheid van hierdie Boek geskryf. � Psalms
Bybelboek-bonanza � Salomo het die oorgrote meerderheid van hierdie Boek geskryf. � Spreuke
Bybelboek-bonanza � Hierdie dokter se naam is ook die naam van hierdie Boek en hy het ook nog `n ander boek geskryf. Wat is die name van hierdie twee boeke vir 2 punte? � Die Evangelie volgens Lukas en Handelinge
Bybelboek-bonanza � Hierdie profeet was `n boer en die boek met die boodskap, wat hy moes bring, is na hom vernoem. � Amos
- Slides: 11