BYBEL ONGELUKKE Instruksie Daar is heelwat ongelukke in
BYBEL ONGELUKKE
Instruksie ◦ Daar is heelwat ongelukke in die Bybel, baie waarvan julle nie weet nie, of waarvan julle dalk vergeet het. ◦ Ons gaan vir julle ‘n paar leidrade gee om julle te help.
1 LEIDRAAD 1 o Jakob o Genesis 32: 24, 25
1) Jakob se heupbeen is deur 'n Engel uit lit geslaan. ◦Genesis 32: 24, 25
2 LEIDRAAD 2 o Bileam o Numeri 22: 25
2)Toe Bileam se donkie die engel van die Here sien, skuur die donkie teen die muur en druk Bileam se voet daarteen vas. ◦Numeri 22: 25
3 LEIDRAAD 3 o Koning Abimeleg o 2 Samuel 11: 21
3) Koning Abimeleg is deur ‘n vrou met ‘n meulsteun doodgegooi. ◦ 2 Samuel 11: 21
4 LEIDRAAD 4 o Koning Salomo o 1 Konings 3: 16 -19
4) Koning Salomo moes uitspraak lewer oor ‘n saak waar ‘n vrou haar baba doogelê het. ◦ 1 Konings 3: 16 -19
5 LEIDRAAD 5 o Mefiboset o 2 Samuel 4: 4
5) Mefiboset, ‘n 5 jarige seun was lam nadat sy oppasser hom laat val het. ◦ 2 Samuel 4: 4
6 LEIDRAAD 6 o Job 1: 2 en Job 1: 19
6) Job se 10 kinders is dood nadat die gebou waarin hulle was op hulle ingeval het. ◦Job 1: 2, 1: 19
7 LEIDRAAD 7 o Absalom o 2 Samuel 18: 19
7) Absalom se hare het in ‘n terpentynboom vasgehaak. ◦ 2 Samuel 18: 9
8 LEIDRAAD 8 o Eli o 2 Samuel 4: 13, 18
8) Eli het sy nek gebreek toe hy van sy stoel afval het. ◦ 1 Samuel 4: 13, 18
9 LEIDRAAD 9 o Paulus o Handelinge 28: 3
9) Paulus is deur ‘n slang gebyt toe hy hout op die vuur gegooi het, en niks oorgekom nie. ◦Hand 28: 3
10 LEIDRAAD 10 o Eutigus o Handeling 20: 9
10) Eutigus het aan die slaap geraak terwyl Paulus gepreek het. Hy het op die vensterbank gesit en van die derde verdieping by die venster uitgeval. ◦Handelinge 20: 9
11 LEIDRAAD 11 o Ussa o 2 Samuel 6: 6 -7
11) Ussa het die ark probeer keer toe dit wou val, en God het hom daar op die plek laat sterf. ◦ 2 Samuel 6: 6 -7
12 LEIDRAAD 12 o Ahasia o 2 Konings 1: 2
12) Ahasia het deur die traliewerk in die bovertrek geval en hom ernstig beseer. ◦ 2 Konings 1: 2
13 LEIDRAAD 13 o 18 Mense o Lukas 13: 4
13) Die toring van Siloam het op 18 mense ineengestort en hulle is almal dood. ◦Lukas 13: 4
- Slides: 28