Blye boodskap in 7 woorde Ken jy die
Blye boodskap in 7 woorde Ken jy die weg?
Die probleem lyk so Lewe Die geslag van JHWH oor 6000 jaar Dood Die individu oor 12 -80 jaar Sonde Oordeel
Die mens in sy nood het goeie nuus nodig Psa 40: 1 - 17 Vir die musiekleier. ʼn Psalm van Dawid. Ek het JHWH lank verwag, en Hy het Hom na my toe neergebuig en my hulpgeroep gehoor; en Hy het my uit die kuil van vernietiging, uit die modderige slyk opgetrek en my voete op ʼn rots gestel; Hy het my gange vasgemaak. En Hy het ʼn nuwe lied in my mond gegee, ʼn lofsang tot eer van onse God. Baie sal dit sien en vrees en op JHWH vertrou. Welgeluksalig is die man wat sy vertroue in JHWH stel en hom nie wend tot hoogmoediges en leuendienaars nie. Groot dinge het U gedoen, JHWH my God—u wonders en gedagtes vir ons; niemand kan met U vergelyk word nie. Wil ek dit verkondig en uitspreek, dan is dit te veel om te vertel. U het geen behae in slagoffer of spysoffer nie; ore het U vir my gegrawe; brandoffer en sondoffer het U nie geëis nie. Toe het ek gesê: Kyk, ek kom; in die boekrol is dit my voorgeskrywe. Ek het lus, o my God, om u welbehae te doen, en u wet is binne-in my ingewande. Ek het ʼn blye boodskap van geregtigheid in die groot vergadering verkondig; verkondig kyk, my lippe bedwing ek nie. JHWH, U weet dit. U geregtigheid bedek ek nie binne-in my hart nie; van u trou en u heil spreek ek; u goedertierenheid en u trou verberg ek nie vir die groot vergadering nie. U, o JHWH, sal u barmhartighede van my nie terughou nie; laat u goedertierenheid en u trou my altyddeur behoed. Want onheile sonder getal het my omring; my ongeregtighede het my ingehaal, en ek kan nie sien nie; hulle is meer as die hare van my hoof, en my hart het my verlaat. Laat dit U behaag, JHWH, om my te red; JHWH, maak tog gou om my te help! Laat hulle wat my lewe soek, om dit weg te ruk, tesame beskaamd staan en rooi van skaamte word; laat hulle wat behae het in my onheil, agteruitwyk en in die skande kom. Laat hulle wat vir my sê: Ha, ha! vanweë hul beskaming verskrik wees! Laat almal wat U soek, in U vrolik en bly wees; laat die liefhebbers van u heil altyddeur sê: Groot is JHWH! Al is ek ellendig en behoeftig—die Here dink aan my; U is my hulp en my redder; my God, vertoef tog nie!
Gesalf om ʼn blye boodskap te bring Jes 61: 1 Die Gees van die Here HERE is op My, omdat JHWH My gesalf het om ʼn blye boodskap te bring aan die ootmoediges; ootmoediges Hy het My gestuur om te verbind die gebrokenes van hart, hart om vir die gevangenes ʼn vrylating uit te roep en vir die geboeides opening van die gevangenis; Jes 61: 2 om uit te roep ʼn jaar van die welbehae van JHWH en ʼn dag van die wraak van onse God; God om al die treurendes te troos; Jes 61: 3 om vir die treurendes in Sion te beskik dat aan hulle gegee word sieraad vir as, vreugde-olie vir treurigheid, ʼn gewaad van lof vir ʼn verslae gees; sodat hulle genoem kan word terebinte van geregtigheid, ʼn planting van JHWH, tot sy verheerliking. Luk 4: 17 En die boek van die profeet Jesaja is aan Hom oorhandig; en toe Hy die boek oopmaak, kry Hy die plek waar geskrywe is: Luk 4: 18 Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld van hart is, te genees; Luk 4: 19 om aan gevangenes vrylating te verkondig en aan blindes herstel van gesig; om die wat gebroke is, in vryheid weg te stuur; om die aangename jaar van die Here aan te kondig. Luk 4: 20 En nadat Hy die boek toegemaak en aan dienaar teruggegee het, gaan Hy sit, en die oë van almal in die sinagoge was op Hom gevestig. Luk 4: 21 Toe begin Hy vir hulle te sê: Vandag is hierdie Skrif in julle ore vervul
So is ons opdrag ook om die boodskap te bring Joh 17: 13 Maar nou kom Ek na U toe; en Ek spreek hierdie dinge in die wêreld, sodat hulle my blydskap volkome in hulle kan hê. Joh 17: 14 Ek het hulle u woord gegee, gegee en die wêreld het hulle gehaat, omdat hulle nie van die wêreld is nie, net soos Ek nie van die wêreld is nie. Joh 17: 15 Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose bewaar. Joh 17: 16 Hulle is nie van die wêreld nie, net soos Ek nie van die wêreld is nie. Joh 17: 17 Heilig hulle in u waarheid; u woord is die waarheid. Joh 17: 18 Soos U my gestuur het in die wêreld, het Ek ook hulle in die wêreld gestuur. Joh 17: 19 En Ek heilig Myself vir hulle, sodat hulle ook in waarheid geheilig kan wees. Joh 17: 20 Maar Ek bid nie vir hulle alleen nie, maar ook vir die wat deur hulle woord in My sal glo— Hnd 15: 35 En Paulus en Bárnabas het in Antiochíë gebly en, saam met nog baie ander, ander onderrig gegee en die blye boodskap van die woord van die Here verkondig Het jy dit al gehoor – ken jy dit goed genoeg om dit ook te kan oordra aan ander?
Rympies en woorde Meneer van As, my jas sal u nie pas ROGGBIV Kan u die reddingsplan vir Adam in 7 woorde, in volgorde vertel? Kan u bepaal waar Adam tans staan op die tydlyn van redding, of waar jy staan as persoon? Vader het vir ons al lank gelede ʼn maklik-onthou “hulpmiddel” gegee om die plan te kan ken.
Feeste 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. Paaslam Ongesuur Eersteling Pinkster Trompette Versoening Hutte Prys Begin Volg Krag Roep Pappa Vasbyt Vry Skoon Bewys Mag Luister Herstel Bywoners
Opsomming van die sewe feeste Pasga fees Fees van die Ongesuurde Brode Eersteling fees Pinkster fees Fees van Trompette Versoening fees Hutte fees Hoof aspek: Lam geslag, bloed red van dood Ongesuurde brode vir 7 dae eet, rusdag aan begin en einde Beweegoffer – eersteling gerf graan Beweegoffer – twee brode as eersteling brode Basuin maak alarm, stop alle werk, bepaal aandag by JHWH Verootmoedigi ng (kniel neer), selfondersoek, eerlike erkenning van skuld, JHWH versoen met persoon / volk Verlaat eie woning, word bywoner in tydelike hut. OT rede Herinnering aan wat dit gekos het om uit Egipte te kom Herinnering aan uittrek uit Egipte wat in dringendheid gebeur het Erkenning aan JHWH vir die begin van die lente oes (graan) Erkenning aan JHWH vir die voltooiing van die lente oes (graan) Einde van die somer oestyd (wyn), oorgaan na die volgende siklus – herfs oes van olywe. Jaarlikse versoening van hoëpriester vir die volk, met JHWH. Herinnering aan hul tyd van tydelike verblyf in woestyn, afwagtend op die aankoms by hul beloofde land.
D e bu Nuw eet ew mt ywo p, b ner me e jy en nde ie e i kom t Va der me tot d en j ou Ver so s kse an s u waa rhe ys v Bew eeld eta al ld b orb – st o bes p alle sw ig is aar oep ger rska rge ord Jy w ag o n kr ng e Leid i sku e vo fekt Per taa nde Uits Die blye boodskap dat daar ʼn oplossing vir die probleem gekom het Sonde Oordeel Volk / Persoon
Die nagmaal is ʼn baken en belydenis
Amen
- Slides: 11