Belangrike dele van rekenaar Data Inligting Data en
Belangrike dele van rekenaar
Data Inligting Data en Inligting
Data • Data en Inligting Data is rou, ongeor- • As data verwerk, ganiseerde feite wat georganiseerd verwerk moet word. gestruktureerd is of in ‘n • Data kan iets gegewe konteks eenvoudigs wees en aangebied word om dit ewekansig en bruikbaar te maak, word onbruik-baar wees dit inligting genoem. totdat dit georganiseer is. Data op rekenaars word as syfers wat uit 0’e (nulle) en uit 1’e (ene) bestaan. Rekenaargeheue word uit elektroniese komponente, wat uit op (1) of op af (0) kan wees. Die kleinste eenheid van datastoor (0 of 1) word ‘n bit genoem. ‘n Getal wat uit agt grepe bestaan (1111) word
Data en Inligting (voorbeelde) Kom ons bespreek!
Kapasiteite van stoortoestell e KAPASIT EIT BESKRYWING GEBRUIK VIR Kilobytes (Kb) 1 024 bytes ‘n Normale Word-document sal min of meer 100 Kb gebruik. Megabyte s (Mb) 1 024 kilobytes Programme Video’s Musiek Gigabyte (Gb) 1 024 megabytes Minimum datatoelating wat ‘n gebruiker graag sal wil hê – om op die web te blaai, om vir ongeveer 40 minute per dag op sosiale netwerke en eposse te spandeer. Ideaal vir die ‘ligter’ gebruikers. Terabyte (Tb) 1 024 gigabytes Eksterne hardeskywe.
Belangrikste hardeware
Moederbord • Maak dat alle rekenaarkomponente saamwerk. • Sentrale spilpunt (‘hub’) waar enigiets waaruit jou rekenaar bestaan, met mekaar ‘kommunikeer’. • Dit is ‘n stroombaanbord wat soos ‘n klein stadjie, tipies met strate, geboue, en snelweë lyk. • Wees versigtig van fisiese skade soos kortsluitings, waterskade of hittebeskadiging. • Maak seker dat daar altyd genoeg ventilasie is sodat die komponente wat aan die moederbord gekoppel is (of die moederbord self) teen hittebeskadiging beskerm is.
Sentrale Verwerkingseenheid • Verwerker, of sentrale verwerkingseenheid (SVE as verkort). • ‘Brein’ van rekenaar. • Enigiets wat in jou stelsel ingaan, gaan deur die SVE. • Het gewoonlik verkoelingswaaier bo-op – terwyl verwerking plaasvind, kan SVE’s baie hoë temperature bereid en moet dit gedurig verkoel word.
Ewetoeganklike geheue (‘Random Access Memory’) RAM/LAG • RAM is die hardeware in ‘n rekenaartoestel waar die bedryfstelsel, toepassingsprogramme en data wat huidiglik gebruik word gehou word sodat die verwerker dit vinnig kan bereik. • RAM is die hoofgeheue in ‘n rekenaar. • RAM neem waar oor die meeste korttermyn verwerking van jouou stelsel. • Laat rekenaar toe om veelvuldige take terselfdertyd te doen. • Hoe meer geheue jy het, hoe vinniger sal jou rekenaar werk. • Stores data tydelik terwyl program of lêer in gebruik is en sodra jy die stelsel afskakel, maak dit alle funksies en programme wat hardloop, toe. • Vlugtig – behou data
Leesalleen geheue (‘Read-only memory’) ROM/LAG • Verwys na geheuevlokkies wat permanente of semi-permanente data bevat. • Nie-vlugtig; selfs nadat jy jou rekenaar afgeskakel het, die inhoud van ROM nie verlore wees nie. • ROM bevat die programmering wat ‘n rekenaar toelaat om aan te skakel of te regenereer elke keer wat dit aangeskakel word. • ROM voer ook groot toevoer/afvoer take uit en beskerm programme of sagteware instruksies. • Indien data op ‘n ROM-vlokkie geskryf is, kan dit nie verwyder word nie.
Kragvoorsiener (‘Power supply’) • Skakel die elektriese krag (AC) wat van die muurprop af kom om na ‘n geskikte tipe en spanning (DC) sodat elke komponent van ‘n rekenaar behoorlik werk.
Hardeskyf • Hardeware komponente wat digitale inhoud stoor, bv. dokumente, prentjies, musiek, video’s, programme, toepassingsvoorkeure en bedryfstelsel verteenwoordig digitale inhoud wat op ‘n hardeskyf gestoor is. • Hardeskywe kan intern of ekstern wees. Intern Ekstern
HDD vs SSD • ‘n Rekenaar hardeskyf (‘hard disk drive (HDD)’) - tradisionele toestel wat meganiese rekenaarborde en ‘n bewegende lees/skryf-kop bevat om toegang tot data te verkry. • ‘n Vastetoestand skyf (‘solid state drive (SSD)’) - nuwer, finnage sort toestel wat data on onmiddellike toeganklike geheuevlokkies stoor Geen bewegende dele. Minder krag.
Data stoor oorwegings Oorwegings Waarom? Funksie Wat wil jy op jou rekenaar doen? Kapasiteit Stoor prentjies, fieks, musiek en groot dokumente – groter hoeveelheid skyfspasie Betroubaarheid is ‘n eienskap van enige rekenaar- verwante komponent (sagteware, of hardeware, of ‘n netwerk bv. ) wat konsekwent volgens spesifikasies funksioneer. Spoed Hoe vining nuwe inligting na die toestel geskryf kan word.
Wat gebeur sodra ‘n rekenaar aangeskakel word • As jy die kragknoppie aanskakel, verskaf die rekenaar krag vir al die komponente – die moederbord, SVE, hardeskywe, vastetoestand skywe, grafiese verwerkers, en enigiets anders in die rekenaar. • In rekenaarkunde is selflaai (‘booting’) die proses wanneer jy met jou rekenaar begin werk. Nadat dit aangeskakel is, het die rekenaar se sentrale verwerkingseenheid (SVE) geen sagteware in die hoofgeheue nie; so, ‘n proses moet sagteware in die geheue laai voordat dit uitgevoer kan word.
Geheue = stooreenheid HOE WERK ‘N REKENAAR? HOW DOES A COMPUTER WORK? Afvoer Toevoer Sentrale Verwerkingseenheid (SVE) beheereenheid Rekenkundige logika eenheid Het jy opgemerk dat die funksies van ‘n rekenaar dieselfde is as die Inligtingverwerkingsikl us?
Rekenkundige Logika Eenheid • Digitale stroombaan. • Voer rekenkundige en logiese bewerkings uit. • Die SVE (kontrole eenheid) vertel vir die Rekenkundige Logika eenheid watter bewerking op die data uitgevoer moet word. • Rekenkundige Logika Eenheid stoor resultaat in ‘n uitvoer register. • Kontrole eenheid beweeg die data tussen hierdie registers, Rekenkundige Logika Eenheid en die geheue.
GIGO • GIGO staan vir ‘Garbage in, garbage out’. • Die gehalte van die afvoer hang van die gehalte van die toevoer af.
- Slides: 19