BANKREKENINGSTATE Eenheid 2 DIE VERSKILLENDE SOORTE BANKREKENINGS Verskillende
BANKREKENINGSTATE Eenheid 2
DIE VERSKILLENDE SOORTE BANKREKENINGS Verskillende rekeningopsies: v. Spaarrekenings – spaar geld. v. Lopende/tjekrekenings – ontvang salaris, betaal rekeninge. Bankstate
TRANSAKSIES v Hier is ‘n paar van die belangrikste transaksies in ‘n onderneming. ONTREKKINGS DEPOSITO’S AFTREKORDER TRANSAKSIEFOOI
ELEKTRONIESE FONDSOORPLASING (EFO) OTMTRANSAKSIE RENTE
1. SPAARREKENINGS ‘n Spaarrekeningstaat toon die volgende inligting: v. Naam en kode van tak v. Beginsaldo v. Rente verdien v. Deposito’s v. Bankkoste v. Onttrekkings v. Sluitingsaldo
Spaarrekeningstaat – bl. 302 1. Wat is die naam van die rekeninghouer? 2. Wat is die beginsaldo?
Gebruik die onderstaande inligting om die volgende te voltooi: v. TJEK nr 01 31 Januarie 2015 - Francios Smith skryf ‘n persoonlike tjek uit aan Hoërskool Andrew Rabie om sy dogter se jaarlikse skoolfonds te betaal, R 12 350.
3. Wat is die bedrag wat onttrek was? 4. Hoeveel bankkoste was gehef op die bedrag wat onttrek was? 5. Wat is die sluitingsaldo?
2. LOPENDE/TJEKREKENINGS v. Die meeste mense gebruik ‘n Lopende rekening wanneer hulle baie ander rekeninge het om te betaal. Voorbeelde? v. Werkgewers betaal salarisse of lone in tjekrekening. v. Ontvang ‘n tjekboek
BANKKOSTE!!! Banke hef fooie op die verskillende transaksies wat in jou rekening plaasvind, asook vir dienste wat hulle aan jou lewer. (bl. 309) Voorbeeld: As jy by die bank ingaan om kontant in jou rekening te deponeer, betaal jy R 3, 50 + R 1, 00 vir elke R 100 wat jy deponeer. As jy dus R 700 deponeer, wat is die totale bedrag bankkoste wat gehef word?
HUISWERK: Oefening 2. 2 Bl: 310
- Slides: 13