As ons lief is Vir Jesus Die dag

  • Slides: 16
Download presentation
As ons lief is Vir Jesus.

As ons lief is Vir Jesus.

Die dag het Andy en Amy alle soorte speletjies gespeel maar hulle moes eers

Die dag het Andy en Amy alle soorte speletjies gespeel maar hulle moes eers leer wat die reëls van die verskillende speletjies is. Hoekom is daar so baie reëls vir die speletjies het Amy gevra. As daar nie reëls is nie hoe gaan ons weet hoe om die speletjie te speel. Het Mamma gesê:

God het ook vir ons reëls gegee wat ons moet ken en hou as

God het ook vir ons reëls gegee wat ons moet ken en hou as ons Hom liefhet en kinders is. God het nie vir ons die reëls die 10 gebooie gegee omdat Hy snaaks is nie. Hy het dit vir ons gegee om ons te help.

Jesus het in Johannes 14 : 15 gesê: “As julle My liefhet, bewaar my

Jesus het in Johannes 14 : 15 gesê: “As julle My liefhet, bewaar my gebooie. ” wat beteken bewaar het amy gevra dit beteken bly by die reëls van My gebooie. As ‘n mens lief is vir iemand dan hou ‘n mens met ‘n lekker hart by die reëls wat daardie persoon vir jou gee.

Daar is vier gebooie wat gaan oor wie ons moet aanbid en hoe ons

Daar is vier gebooie wat gaan oor wie ons moet aanbid en hoe ons vir God moet aanbid. Die eerste twee sê: Jy mag geen ander gode voor My hê nie. Jy mag nie ‘n gesnede beeld maak en dit aanbid nie. Kan jy dink aan iets waaraan jy baie tyd spandeer: miskien die televisie of rekenaar speletjie is dit nie miskien ‘n ander god wat ons aanbid nie.

Die derde gebod of reël: Jy mag die naam van die Here jou God

Die derde gebod of reël: Jy mag die naam van die Here jou God nie ydelik gebruik nie. Nie om te vloek nie om vir iemand te wys jy is kwaad vir hom nie, as ons luister hie mense die Naam die Here gebruik op televisie of fliek gebruik ons ook sy naam ydelik omdat ons daar na luister ek kyk.

Die vierde gebod: Gedenk die sabbatdag, dat jy dit heilig, ses dae moet jy

Die vierde gebod: Gedenk die sabbatdag, dat jy dit heilig, ses dae moet jy al jou werk doen; . . die sewende dag is die sabbat van die HERE jou God; dan mag jy géén werk doen nie. Hoekom nou juis Saterdag hoekom is Sondag nie ook reg nie. As pappa vir ons sê ek ontmoet julle vanmiddag twaalfuur by die restaurant en ons kom eers drie uur daar aan sal pappa nog daar wees. Die sabbat is soos ‘n afspraak wat ons met Jesus het en ons kan nie die afspraak net na kom wanneer ons wil nie ons moet hom ontmoet wanneer HY gesê het.

God se 5 de reël is: Eer jou vader en jou moeder, Dit beteken

God se 5 de reël is: Eer jou vader en jou moeder, Dit beteken ‘n mense moet respek het vir jou pa en ma en ouer mense nie ongeskik en ongehoorsaam wees aan hulle nie. As ons ouers eer sal God ons ‘n lang lewe gee.

Die 6 de reël is jy mag nie dood maak nie. Jy mag nie

Die 6 de reël is jy mag nie dood maak nie. Jy mag nie eers in jou gedagtes wens iemand gaan dood nie Jy mag ook nie jouself doodmaak nie. Hoe maak ‘n mens jou self dood wil Amy weet: Deur ongesonde dinge te doen soos sigarette of pyp rook en alkohol drink en ongesonde kos eet kan ‘n mens jou self stadig dood maak.

Die 7 nde reël is jy mag nie egbreek nie Sjoe dis ‘n swaar

Die 7 nde reël is jy mag nie egbreek nie Sjoe dis ‘n swaar woord wat beteken dit? het Andy gevra. Dit beteken dat as mense getroud is met mekaar dat hulle bymekaar moet bly, en nie iemand anders moet soek om lief te hê nie. Jy mag ook nie van jou man of vrou skei nie.

Die 8 ste reël van God is Jy mag nie steel nie, Dit beteken

Die 8 ste reël van God is Jy mag nie steel nie, Dit beteken as jy iets vat wat nie aan jou behoort nie. is steel.

Jy mag nie vals getuienis lewer nie. Is die 9 nde wet van God

Jy mag nie vals getuienis lewer nie. Is die 9 nde wet van God Wat beteken dit het Andy gevra. Jy moet nie Jok stories oor ander mense vertel nie, en ook nie van ander mense skinder nie.

Die 10 de en laaste reël van God is jy mag nie jou naaste

Die 10 de en laaste reël van God is jy mag nie jou naaste se goed begeer nie. As ek ‘iets wil hê wat my maatjie het begeer ek my maatjie se goed, en partykeer as jy nie geld het om dit te gaan koop nie word die begeerte so erg dat jy later sy goed sal steel om dit te kry, daarna kan julle begin baklei.

Nie een van die gebooie is belangriker as die ander gebod nie hulle is

Nie een van die gebooie is belangriker as die ander gebod nie hulle is ewe belangrik God wil het ons moet al Sy reëls hou. ‘n Ryk man het een keer vir Jesus gevra wat hy moet doen om die ewige lewe te kry? Weet julle wat het Jesus gesê: Maar as jy in die lewe wil ingaan, onderhou die gebooie.

Maar dis nie altyd maklik om die reëls of wette van God te hou

Maar dis nie altyd maklik om die reëls of wette van God te hou nie. Dit is eintlik maklik kom ons lees wat sê die Bybel. In 1 Joh 5: 3 Want dit is die liefde tot God, dat ons sy gebooie bewaar; en sy gebooie is nie swaar nie. Dis soos die reëls van skaak as daar nie reëls is nie hoe weet jy hoe om te speel en te wen.

Hoelank sal die wette van God geldig wees? Psalm 111: 7 -8 al Sy

Hoelank sal die wette van God geldig wees? Psalm 111: 7 -8 al Sy bevele (wette) is betroubaar. Vasgestel is hulle vir altyd, vir ewig. God se wette het bestaan voor alles begin het en sal vir altyd bestaan. Nog voor God dit vir Moses op die kliptafels gegee het.