Apps of toeps los of vas Wenke vir

  • Slides: 63
Download presentation
Apps of toeps, los of vas Wenke vir die klaskamer Gerhard B van Huyssteen

Apps of toeps, los of vas Wenke vir die klaskamer Gerhard B van Huyssteen Noordwes-Universiteit | Virtuele Instituut vir Afrikaans gerhard. vanhuyssteen@nwu. ac. za Power. Point-lêer beskikbaar by gerhard. pro/other Bloemfontein | 04 Junie 2016

Tegnologie vir die klaskamer (kompetisies) Los of vas skryf

Tegnologie vir die klaskamer (kompetisies) Los of vas skryf

Programmatuur n Webwerwe Toepassings Webwerwe + toepassings

Programmatuur n Webwerwe Toepassings Webwerwe + toepassings

Programmatuur n Webwerwe Toepassings Webwerwe + toepassings

Programmatuur n Webwerwe Toepassings Webwerwe + toepassings

Woordeboeke www. woordelys. co. za www. woordeboek. co. za www. pharosaanlyn. co. za www.

Woordeboeke www. woordelys. co. za www. woordeboek. co. za www. pharosaanlyn. co. za www. hataanlyn. co. za viva-afrikaans. org www. etymologiebank. nl

Wikipedia Wiktionary English 5 164 583 4 717 180 Nederlands 1 870 622 527

Wikipedia Wiktionary English 5 164 583 4 717 180 Nederlands 1 870 622 527 676 Afrikaans 40 282 15 824 Noord-Sotho 3 396 80

Gebruik altyd jou goeie oordeel

Gebruik altyd jou goeie oordeel

Programmatuur n Webwerwe Toepassings Webwerwe + toepassings

Programmatuur n Webwerwe Toepassings Webwerwe + toepassings

Apps: Google Play (2015 -10 -19) Nutsmiddels Speletjies en vermaak Taalspeletjies Sleutelborde Radio Tydskrifte,

Apps: Google Play (2015 -10 -19) Nutsmiddels Speletjies en vermaak Taalspeletjies Sleutelborde Radio Tydskrifte, nuus en boeke RGTO: Huistaal RGTO: Vreemde taal Woordeboeke Vertaling Kleuters 0 5 10 Internasionaal 15 20 Plaaslik 25 30 35 40 45

navorsingsinstituut en diensverskaffer vir Afrikaans in digitale kontekste

navorsingsinstituut en diensverskaffer vir Afrikaans in digitale kontekste

wil help om kennis en toegang tot kennis in Afrikaans te skep

wil help om kennis en toegang tot kennis in Afrikaans te skep

Hoe?

Hoe?

viva-afrikaans. org

viva-afrikaans. org

Lesplanne Video’s

Lesplanne Video’s

Laaste ene

Laaste ene

www. beterafrikaans. co. za

www. beterafrikaans. co. za

Waarmee sukkel deelnemers?

Waarmee sukkel deelnemers?

Los of vas

Los of vas

Bronne Hoofstuk 12 (38 reëls); Hoofstuk 14 (58 reëls)

Bronne Hoofstuk 12 (38 reëls); Hoofstuk 14 (58 reëls)

Bronne

Bronne

Woorde word los van mekaar geskryf; woorddele word vas geskryf Reël 14. 1 en

Woorde word los van mekaar geskryf; woorddele word vas geskryf Reël 14. 1 en 14. 2

Woorde word los van mekaar geskryf; woorddele word vas geskryf samestellings Reël 14. 1

Woorde word los van mekaar geskryf; woorddele word vas geskryf samestellings Reël 14. 1 en 14. 2 en 14. 3

Hoe weet ek of twee woorde ʼn samestelling vorm?

Hoe weet ek of twee woorde ʼn samestelling vorm?

Een begrip, een woord Hoe verskil koekmeel van koppie meel?

Een begrip, een woord Hoe verskil koekmeel van koppie meel?

Wetenskaplik: Klemtoontoets Samestellings het klemtoon op linkerlid géélwortel vs. géél wórtel ópsoek vs. op

Wetenskaplik: Klemtoontoets Samestellings het klemtoon op linkerlid géélwortel vs. géél wórtel ópsoek vs. op sóék ? kóppiemeel vs. kóppie méél Wetenskaplik: Skeibaarheidstoets geel wortel > geel, afgekapte wortel koppie meel > koppie gesifte meel AN-samestellings: Omstelbaarheid geel wortel = die wortel is geelwortel ≠ die wortel is geel

80: 20 -beginsel: Werk met waarskynlikhede/duimsuig 80% van samestellings is N+N A+N-samestellings (raar, maar

80: 20 -beginsel: Werk met waarskynlikhede/duimsuig 80% van samestellings is N+N A+N-samestellings (raar, maar maklik) Germaanse tale hou nie van V-samestellings nie

Woordsoorte (“cheat sheet”) • N – naamwoord • die/’n … • PL • PREP

Woordsoorte (“cheat sheet”) • N – naamwoord • die/’n … • PL • PREP – voorsetsel • • PR – eienaam • • Hoofletter Nie ART/PL • V – werkwoord • aksie/proses • h/sy … • PST • ADJ - byvoeglike naamwoord • ATTR/PRED • CMPR/SUP • ADV – bywoord • Hoe? • Sê iets oor V of ADJ in/op/voor/onder/agter/… • PRON – voornaamwoord • Vervang dikwels eienaam(konstruksie): Sy is mooi = Susan is mooi • ART - lidwoord • die/’n • NUM – telwoord • een/twee/al/baie/ens. • CNJ – voegwoord • • Neweskikkend: en/maar/want/of/… Onderskikkend: aangesien/omdat/sodat/… • PTCL – partikel • • Tweede nie Geskeide deel van partikelwerkwoord: Hy laat die hond uit • INTERJ (soms EXPL) – tussenwerpsel • Eina/sjoe/… • MISC – ander Doen in volgorde: N > V > ADJ > ADV • Laaste, onwaarskynlik opsie

Duimsuigreëls: Naamwoorde Meestal vas soortnaam+soortnaam = vas koek+meel en haat+spraak eienaam+soortnaam = vas Bloemfontein+museum

Duimsuigreëls: Naamwoorde Meestal vas soortnaam+soortnaam = vas koek+meel en haat+spraak eienaam+soortnaam = vas Bloemfontein+museum en Coke+blikkie Behalwe: maatnaam koppie meel en liter melk en sak sout Behalwe: versamelnaam trop skape (skaaptrop) en versameling seëls (seëlversameling)

Duimsuigreëls: Adjektiewe Meestal los geel wortel en lang broek Behalwe as daar ʼn teenhanger

Duimsuigreëls: Adjektiewe Meestal los geel wortel en lang broek Behalwe as daar ʼn teenhanger is wat iets anders beteken (betekenisverdigting) adjektief+naamwoord = vas geel+wortel en lang+broek

Duimsuigreëls: Werkwoorde Meestal los Swem perde in die see? en Perde swem in die

Duimsuigreëls: Werkwoorde Meestal los Swem perde in die see? en Perde swem in die see Do horses swim in the sea? en Horses swim in the sea Behalwe as dit ʼn ding is; in Engels met -ing swem+perde en swem+bad en duik+plank swimming horses en swimming pool en diving board Behalwe as daar ʼn voorsetsel is (meestal vas) inskryf en opskryf en afskryf en oorskryf

Wenke Vergeet van goed wat los óf vas geskryf kan word drie honderd of

Wenke Vergeet van goed wat los óf vas geskryf kan word drie honderd of driehonderd; haar self of haarself Vergeet van goed wat vas of met koppelteken vas geskryf word: Skryf alles vas Saterdagoggend of Saterdag-oggend Lê ʼn paar goed vas: telwoord = altyd los (kan ook met koppeltekens, ens. ) naamwoord + toe = altyd los (huis toe en kantoor toe en universiteit toe; teenoor agtertoe en vorentoe en binnetoe) al = altyd los (al twee en al sewentien) eens = altyd vas (nogeens en weereens en opeens) Ook: gunstelingmusiek; reusesukses; hoëkwaliteitmusiek

If all else fails … … gebruik die hutsmerkreël

If all else fails … … gebruik die hutsmerkreël

#baiedankievirdieuitnodiging

#baiedankievirdieuitnodiging

www. viva-afrikaans. org gerhard@viva-afrikaans. org sophia@viva-afrikaans. org navraag@viva-afrikaans. org (Marlie) Power. Point-lêer beskikbaar by

www. viva-afrikaans. org gerhard@viva-afrikaans. org sophia@viva-afrikaans. org navraag@viva-afrikaans. org (Marlie) Power. Point-lêer beskikbaar by gerhard. pro/other