Anorganiese verbindings J Oliphant Anorganiese verbindings Anorganiese verbindings
Anorganiese verbindings J. Oliphant
Anorganiese verbindings �Anorganiese verbindings kan nie deur lewende organismes vervaardig word nie �Kan ook koolstof (C) bevat - maar nooit koolstof en waterstof (H) saam nie
Anorganiese verbindings 1. Water 2. Minerale soute 3. Bemestingstowwe
1. Water �Belangrikse anorganiese molekule vir lewe �Chemies formule: H₂O �Atome: 2 waterstof (H) en 1 suurstof (0) �± 70% van selle bestaan uit water
Water Molekule Waterstof (H) Suurstof (O) Waterstof (H) H₂O-molekule
Funksies van water 1. Oplosmiddel �Minerale soute los op in water sodat plantwortels dit kan absorbeer 2. Medium vir chemiese reaksie �Alle chemiese reaksies vind in water plaas 3. Reagens tydens hidrolise � Deur toevoegging van water word polimere afgebreek na monomere
Funksies van water 4. Vervoermiddel �Verteerde voedingstowwe, afvalstowwe, gasse en minerale soute word in water vervoer 5. Smeermiddel �Vergemaklik kou- en slukproses �Beweeging van voedsel deur spysverteringskanaal �Vloeistof rondom oogbolle �Vloestof in gewrigte – verhoed wrywing
Funksies van water 6. Reguleer liggaams teperatuur �Liggaam verloor wter deur sweet �Sweet verdamp en koel liggaam af 7. Bied vorm van stewigheid �Hidrostatiese skelette (erdwurms/jellievisse) �Water drukking van vakuool in plantselle (turgodruk)
- Slides: 9