Angola Angola Top Toerisme Attraksies Kissama Nasionale Park

  • Slides: 10
Download presentation
Angola

Angola

Angola � Top Toerisme Attraksies � Kissama Nasionale Park

Angola � Top Toerisme Attraksies � Kissama Nasionale Park

Ligging van Kissama Nasionale Park

Ligging van Kissama Nasionale Park

Ligging of Kissama Nasionale Park

Ligging of Kissama Nasionale Park

Hoekom is dit ‘n top toerisme attraksie? �Die groot park lê 70 km suid

Hoekom is dit ‘n top toerisme attraksie? �Die groot park lê 70 km suid van Luanda en beslaan 12 000 vierkante km. Die park se westelike grens word gevorm deur 120 km asemrowende mooi kuslyn, en aan die noorde en suide word dit gedefinieer deur die Cuanza and Longa rivers.

Hoekom is dit ‘n top toerisme attraksie? (vervolg) �Gestig in 1938, was Kissama eers

Hoekom is dit ‘n top toerisme attraksie? (vervolg) �Gestig in 1938, was Kissama eers die tuiste van ‘n groot verskeidenheid spesies, maar die getalle het baie gekrimp tydens die

Hoekom is dit ‘n top toerisme attraksie? (vervolg) �In 2001 het die Kissama Stigting

Hoekom is dit ‘n top toerisme attraksie? (vervolg) �In 2001 het die Kissama Stigting Operasie Noag se Ark geïnisieer om groot getalle diere na Kissama van buurlande af in te voer. Dit was een van die grootste diere oorplasings in die geskiedenis, dit het die park amper volledig herstel.

Toeriste aktiwiteite � Wildritte � Voëlbesigtiging � Wateraktiwiteite

Toeriste aktiwiteite � Wildritte � Voëlbesigtiging � Wateraktiwiteite

Foto’s Capital: Luanda Kissama National Park

Foto’s Capital: Luanda Kissama National Park

Belangrike toerisme inligting �Geen hotelle in die park nie – net oorde wat voorsiening

Belangrike toerisme inligting �Geen hotelle in die park nie – net oorde wat voorsiening maak vir groepe wat op safari is �Hierdie oorde verskaf akkommodasie en drie maaltyde per dag. �Beste tyd om daarheen te reis is buite reënseisoen (November tot April) �Is gesluit gedurende die reënseisoen, want die paaie word modderig en onbruikbaar.