Algemene Sinode 2019 e Mseni Christian Centre 6

  • Slides: 46
Download presentation
Algemene Sinode 2019 e. Mseni Christian Centre 6 – 11 Oktober 2019

Algemene Sinode 2019 e. Mseni Christian Centre 6 – 11 Oktober 2019

Die NG Kerk se droom: Maak ‘n lewegewende verskil! Op die laaste dag, die

Die NG Kerk se droom: Maak ‘n lewegewende verskil! Op die laaste dag, die groot dag van die huttefees; het Jesus daar gestaan en uitgeroep: “As iemand dors het, laat hom na My kom en drink! Met die een wat in My glo is dit soos die Skrif sê: ‘Strome van lewende water sal uit sy binneste vloei. ’” Joh 7: 38

Regter M Mogoeng spreek die Sinode toe

Regter M Mogoeng spreek die Sinode toe

Kerklike Maatskaplike Diensteraad Versorging van ouer persone: 107 Tuistes vir bejaardes 12388 bejaardes residensieel

Kerklike Maatskaplike Diensteraad Versorging van ouer persone: 107 Tuistes vir bejaardes 12388 bejaardes residensieel versorg 191765 bejaarde persone word in uitreikprogramme bereik

Kerklike Maatskaplike Diensteraad Kinder en jeugsorg: 8777 kwesbare kinders versorg 13000 kinders in nood

Kerklike Maatskaplike Diensteraad Kinder en jeugsorg: 8777 kwesbare kinders versorg 13000 kinders in nood word deur kinderbeskermingsorganisasies beskerm

Kerklike Maatskaplike Diensteraad Familiesorg: 822919 individue ontvang maatskaplike en innerlike genesing Die gesamentlike finansiële

Kerklike Maatskaplike Diensteraad Familiesorg: 822919 individue ontvang maatskaplike en innerlike genesing Die gesamentlike finansiële omset beloop: R 1, 161, 963, 000.

Die NG Kerk wys ‘n ombudsman aan

Die NG Kerk wys ‘n ombudsman aan

Missionale Kerkwees Artikel 2 Die NG Kerk is deur God Drie-Enig geroep om deel

Missionale Kerkwees Artikel 2 Die NG Kerk is deur God Drie-Enig geroep om deel te neem aan die missie van God in die wêreld. Die Kerk word deur die Heilige Gees opgebou om God se eer te dien en verkondig die bediening van versoening en die heil van Christus.

Missionale Kerkwees Artikel 53 Die missie van die Drie-enige God, Vader, Seun en Heilige

Missionale Kerkwees Artikel 53 Die missie van die Drie-enige God, Vader, Seun en Heilige Gees is om lewe en volheid aan die wêreld te gee, en die kerk is in diens van God se missie. Deur die Woord en Gees vergader God vir Hom ‘n gemeente.

Missionale Kerkwees Artikel 53 Deur die gemeente • Laat God sy Woord verkondig •

Missionale Kerkwees Artikel 53 Deur die gemeente • Laat God sy Woord verkondig • Bring Hy gemeenskap van gelowiges uit alle nasies tot stand • Laat Hy diens aan ‘n wêreld in nood lewer

Missionale Kerkwees Artikel 53 Deur die gemeente • Laat Hy sy opdrag op die

Missionale Kerkwees Artikel 53 Deur die gemeente • Laat Hy sy opdrag op die skepping en lewe te bewaar sigbaar tot uitdrukking kom • Word sy geregtigheid en versoening verkondig. So laat ons sy Koninkryk kom.

Missionale Kerkwees Artikel 53 Die gestuurde gemeente verkondig die evangelie in al sy dimensies

Missionale Kerkwees Artikel 53 Die gestuurde gemeente verkondig die evangelie in al sy dimensies aan mense wat die evangelie nie ken nie of daarvan vervreemd is. Elke gemeente is ‘n gestuurde gemeente en so elke lidmaat van die gemeente.

Missionale Kerkwees Artikel 55 Die roeping van die kerk in sy gestuurdheid na die

Missionale Kerkwees Artikel 55 Die roeping van die kerk in sy gestuurdheid na die wêreld impliseer die toegewyde dienswerk van elke gelowige. Elke gelowige ontvang van die Here die gawes, die geleenthede en die krag van sy Gees om in ‘n daaglikse lewe gestalte te gee aan God se liefde vir hierdie wêreld.

Nuwe Geloofsgemeenskappe Stories word gedeel van: Anchor of Hope NGK Hartskroon KZN Durban “Gospel

Nuwe Geloofsgemeenskappe Stories word gedeel van: Anchor of Hope NGK Hartskroon KZN Durban “Gospel @ pub” Jakob se put

Nuwe benadering van hoe ons gesprekke voer Van standpunte formuleer na getuig oor perspektiewe

Nuwe benadering van hoe ons gesprekke voer Van standpunte formuleer na getuig oor perspektiewe Van besluite neem na oortuigings formuleer Van veg vir eie standpunte na voorveronderstellings op die tafel sit

Nuwe benadering van hoe ons gesprekke voer Van op euwels reageer na Jesus volg

Nuwe benadering van hoe ons gesprekke voer Van op euwels reageer na Jesus volg Van geleerde antwoorde van bo na lidmate wat self onderskei

Toerusting aan Kerkrade Die volgende boekies word beskikbaar gestel • In pas met die

Toerusting aan Kerkrade Die volgende boekies word beskikbaar gestel • In pas met die lewende God: ritmes en gewoontes vir roepingsbewuste gemeentes • Raamwerk vir Missionale bedieningsontwikkeling • Egte gesprekke: ‘n raamwerk vir etiese onderskeiding

Die NG Kerk veg vir skole Gesprek met adjunkminister van Justisie en Konstitusionele ontwikkeling

Die NG Kerk veg vir skole Gesprek met adjunkminister van Justisie en Konstitusionele ontwikkeling

Die NG Kerk veg vir ‘n regverdige beoordeling van haatspraak

Die NG Kerk veg vir ‘n regverdige beoordeling van haatspraak

Grondhervorming Billik en ordelik Voedselsekuriteit Voorkom armoede Reg tot privaatbesit • Gondoudit • •

Grondhervorming Billik en ordelik Voedselsekuriteit Voorkom armoede Reg tot privaatbesit • Gondoudit • •

 • Profetiese stem te laat hoor • Om versoening en sinvolle oplossings te

• Profetiese stem te laat hoor • Om versoening en sinvolle oplossings te bemiddel • Gunstige klimaat vir gesprekke • Om individue met onsekerheid by te staan

 • Voortdurende voorbidding • Gee ‘n boekie uit met dagstukkies vir boere

• Voortdurende voorbidding • Gee ‘n boekie uit met dagstukkies vir boere

EKONOMIE Op 15 Augustus 2016 ontmoet ‘n afvaardiging van die NGK van die top

EKONOMIE Op 15 Augustus 2016 ontmoet ‘n afvaardiging van die NGK van die top ekonome by die Sanlam gebou in Sandton

Ekonome se verwagting van die rol wat die NGK kan speel in die opbou

Ekonome se verwagting van die rol wat die NGK kan speel in die opbou van die ekonomie is verrassend hoog.

Daar is gevind dat gemeentes wat bydrae tot die ontwikkeling van die plaaslike gemeenskap

Daar is gevind dat gemeentes wat bydrae tot die ontwikkeling van die plaaslike gemeenskap is gemeentes wat groei.

Daar word ‘n sterk klem geplaas op Vroeë-Kind Ontwikkeling in die gemeenskap. Programme soos

Daar word ‘n sterk klem geplaas op Vroeë-Kind Ontwikkeling in die gemeenskap. Programme soos Smartstart is beskikbaar.

Gemeentes moet versoening help bewerk in hulle gemeenskappe en soek na geleenthede vir dienslewering.

Gemeentes moet versoening help bewerk in hulle gemeenskappe en soek na geleenthede vir dienslewering.

Ekologie Daar is by die Algemene Sinode ook gepraat oor ekologie. Die Sinode neem

Ekologie Daar is by die Algemene Sinode ook gepraat oor ekologie. Die Sinode neem ‘n standpunt in vir hernubare bronne van energie.

Ekologie Onbegrensde ekonomiese groei is nie moontlik op ‘n begrensde planeet nie.

Ekologie Onbegrensde ekonomiese groei is nie moontlik op ‘n begrensde planeet nie.

Die voorbeeld van die dorpie Wildpoldsried te Duitsland, word genoem. Die dorp wek 500%

Die voorbeeld van die dorpie Wildpoldsried te Duitsland, word genoem. Die dorp wek 500% van sy kragverbruik op en verkoop die res aan die netwerk.

Ekologie Lidmate word opgeroep om hulle ekologiese voetspoor te verminder.

Ekologie Lidmate word opgeroep om hulle ekologiese voetspoor te verminder.

Rassisme Die Sinode verklaar dat rassisme sonde is. Die kern daarvan lê in meerderwaardigheid.

Rassisme Die Sinode verklaar dat rassisme sonde is. Die kern daarvan lê in meerderwaardigheid.

Predikantesake ‘n Model is ontwikkel waardeur bedienaars en amptenare se werk geëvalueer kan word.

Predikantesake ‘n Model is ontwikkel waardeur bedienaars en amptenare se werk geëvalueer kan word. ‘n Gedragskode is vir predikante ontwikkel. Kerkrade word herinner aan die A-Z handleiding vir predikante

Selfdegeslag verhoudings ‘n Vasgeloopte situasie Die Sinode erken dat sommige gemeentes hul weg oopsien

Selfdegeslag verhoudings ‘n Vasgeloopte situasie Die Sinode erken dat sommige gemeentes hul weg oopsien tot selfdegeslag verbintenisse en sommige nie. Die 2015 besluit word herroep.

Toetrede tot die WRK 27 Junie 2016 345 lidkerke “Evangelicals & ecumenical” ontmoet in

Toetrede tot die WRK 27 Junie 2016 345 lidkerke “Evangelicals & ecumenical” ontmoet in ‘n fokus op missionaliteit. Noodhulp programme

Toetrede tot die WRK Dr Isabel Phiri tree as spreker op Haar oupa lid

Toetrede tot die WRK Dr Isabel Phiri tree as spreker op Haar oupa lid van die NGK in Malawi

Wêreldgemeenskap van Gereformeerde kerke Algemene Vergadering, 7 Julie 2017, Leipzig

Wêreldgemeenskap van Gereformeerde kerke Algemene Vergadering, 7 Julie 2017, Leipzig

Besinning oor die ampte • Meer ruimte vir die ontwikkeling van gawes van die

Besinning oor die ampte • Meer ruimte vir die ontwikkeling van gawes van die gewone lidmaat • Opleiding van ouderling-bedienaars • Diakens moet ‘n groter rol speel om nood te identifiseer en te verlig • Skep van ‘n evangelis/kerkplant-amp • Skep van hoogleraarsamp • ‘n Amp vir die tussen kerkverband

Teologiese opleiding VLAK 1: Ouderlinge en diakens met bevoegdheid VLAK 2: Standplaas leraars met

Teologiese opleiding VLAK 1: Ouderlinge en diakens met bevoegdheid VLAK 2: Standplaas leraars met spesifieke bevoegdheid VLAK 3: Hulpleraars VLAK 4: Leraars VLAK 5: Opleiers van leraars

Jeugfokusse • Missionale lewenshouding • Skole • Huisgeloof • Ouerskap • Kampe • Kategese

Jeugfokusse • Missionale lewenshouding • Skole • Huisgeloof • Ouerskap • Kampe • Kategese

Jeugfokusse • Netwerke en konferensies • #imagine • Jong volwassenes • Eredienste • Roetemerkers

Jeugfokusse • Netwerke en konferensies • #imagine • Jong volwassenes • Eredienste • Roetemerkers • Toerusting

#imagine • • • Jeugfeeste Hulpbronne Re-imagine #imagine Kids #ignite konferensie

#imagine • • • Jeugfeeste Hulpbronne Re-imagine #imagine Kids #ignite konferensie

Kategese Juniors Die coolste plan Wys my die weg Nuwe Ore, Nuwe manière Hier

Kategese Juniors Die coolste plan Wys my die weg Nuwe Ore, Nuwe manière Hier volg die nuus gelees deur myself Wow, dis waar So is ek en so is U

Kategese Seniors Real lewe Huisgesinne Ons huis oefen Ons huis vier Watermerk

Kategese Seniors Real lewe Huisgesinne Ons huis oefen Ons huis vier Watermerk

Kategese Roetemerkers

Kategese Roetemerkers

Bybelgenootskap van Suid-Afrika 2020 Jaar van die Bybel Nuwe Direkte Vertaling van die Bybel

Bybelgenootskap van Suid-Afrika 2020 Jaar van die Bybel Nuwe Direkte Vertaling van die Bybel in Afrikaans !Xun vertaling van die Bybel 1, 5 miljoen Selfoonbybels is gratis afgelaai