AFSTAND WORD GEBRUIK WANNEER ONS VERWYS NA N
� AFSTAND WORD GEBRUIK WANNEER ONS VERWYS NA ‘N GROOT DISTANSIE TUSSEN GEBIEDE. � DIE AFSTAND TUSSEN TWEE DORPE � AFSTAND TUSSEN TWEE LANDE � ONS GEBRUIK GEWOONLIK M OF KM AS EENHEDE
� LENGTE WORD GEBRUIK WANNEER ONS VERWYS NA ‘N KLEINER DISTANSIE TUSSEN GEBIEDE. � DIE LENGTE VAN ‘N PERSOON � LENGTE VAN VOET/SKOEN � ONS GEBRUIK GEWOONLIK MM, CM OF M AS EENHEDE
LENGTE � 1 m = vingerpunt tot skouer � 1 m = ‘n tree (een voet tot ander) � 30 cm = boek lengte � 2. 2 m = hoogte van deer
VOORBEELD 1 Meet die lengte van die klaskamer d. m. v. voete. Meet die lengte van jou voet. Meet dan die lengte van die klaskamer deur een voet voor die ander te sit oor die klaskamer se lengte. Tel die aantal voete wat jy gebruik. F = Lengte van voet x aantal voete
VOORBEELD 2 � Meet die lengte van die klaskamer d. m. v. die gebruik van ‘n liniaal. Tel die aantal keer wat die liniaal gebruik word. �F = lengte van liniaal x aantal liniale
VOORBEELD 3 � Is die 2 voorbeelde se antwoorde dieselfde? � Hoekom? � Hoe dink jy het mense in die verlede hul afstande gemeet?
VOORBEELD 4 1. 2. 3. Doellyn ____70 m_______ Doellyn _________100 m __________ __22 m__ Hoeveel tree (van ‘n meter) sal jy moet gee tussen die twee doellyne? Hoeveel tree word gebruik oor die breedte van die veld? Hoeveel tree word gebruik oor die hele lengte van die veld?
VOORBEELD 4 1. 2. As jy slegs 95 cm tree gegee het hoeveel was jy kort van ‘n meter? Bereken nou hoeveel jy terkort was vir al jou meteings oor die veld. 1. 2. 3. Doellyne (100) = Breedte (70) = Lengte (144) =
KLAS OEFENING � Doen oefening 1 op bladsy 105 in handboek (Via Afrika Wiskunde Geletterdheid Graad 10)
- Slides: 10