Afrikaans EAT Posie Graad 10 Heer sen Afrika

  • Slides: 4
Download presentation
Afrikaans EAT Poësie Graad 10 Heer seën Afrika Nkosi sikelel’ i-Afrika 1. Uit duisende

Afrikaans EAT Poësie Graad 10 Heer seën Afrika Nkosi sikelel’ i-Afrika 1. Uit duisende monde word die lied gedra. 2. Ek sluit my oë; soos ‘n serafskoor 3. val daar stemme strelend op my oor: 4. “Nkosi sikelel’ i-Afrika”Versreël 1 >duisende monde die duisende monde van volke in Afrika Versreël 2 >Ek sluit my oë; Lied klink mooi > Spreker (Ek) beleef elke oomblik Dis ‘n gebed soos (vergelyking) [die lied] ‘n serafskoor = engelkoor WAT IS SOOS ‘N SERAFSKOOR? omarmde rym Versreël 3 > stemme strelend Strelend = aangenaam (caressing/ pleasant) Nkosi Sikelel' i. Afrika - Cry Freedom [1987] - You. Tube ▶ 2: 58

Afrikaans EAT Poësie Graad 10 Verwys na alle volke van Afrika 5. ons vra

Afrikaans EAT Poësie Graad 10 Verwys na alle volke van Afrika 5. ons vra u seën , o Heer, vir Afrika. opnoem 6. Ek kyk, en sien die skare voor my staan: van volke 7. Zoeloe en Kosa, Soeto en Sjangaan, Ek (spreker) staan sentraal 8. en ek, ‘n Blanke – vele volkre, jateenoor res spreker (ek) (blanke) te en oo r vele volkre (alliterasie) reël 8 – komma na ek BLANKE word beklemtoon en aandagstreep na “Blanke” – om ons aandag te vestig op die teenstelling. “Blanke” – hoofletter B van die volke. (Ek = waarnemer

Afrikaans EAT Poësie Graad 10 almal (alle volke)verenigd saam 9. almal verenigd om Gods

Afrikaans EAT Poësie Graad 10 almal (alle volke)verenigd saam 9. almal verenigd om Gods seën te vra Herhaling “een” 10. op net een tuiste, net een vaderland, beklemtoon eenheid. 11. want die Alwyse het ons saam geplant Alwyse = God 12. en saam laat wortel in Suid-Afrika. (All wise) Herhaling van “saam” beklemtoon eenheid Wortelskiet (take root/ grow) “ons saam geplant” personifikasie

Afrikaans EAT Poësie Graad 10 Aanhalingstekens – direkte woorde van gebed. 13 “Nkosi sikelel’

Afrikaans EAT Poësie Graad 10 Aanhalingstekens – direkte woorde van gebed. 13 “Nkosi sikelel’ i-Afrika” – 14 Seën, Heer, die land wat vele volkre dra. Sluit aan by die titel Ook die spreker se wens…