AFRIKAANS EAT POSIE GR 10 1 2 3

  • Slides: 5
Download presentation
AFRIKAANS EAT POËSIE GR 10 1. 2. 3. 4. Ek ken ‘n ou, ou

AFRIKAANS EAT POËSIE GR 10 1. 2. 3. 4. Ek ken ‘n ou, ou liedjie van lewenswel en-wee; van lank vergane skepe in die kelders van die see. herhaling - beklemtoning die mooi en slegte dinge in die lewe Skepe wat tot niet is/ lank terug gesink het Kelder = woonplek onder ‘n gebou. In gedig: - verwys na onder die seebodem/ underneath the bottom of the sea.

AFRIKAANS EAT POËSIE GR 10 5. Die woorde is vergete 6. en tog, die

AFRIKAANS EAT POËSIE GR 10 5. Die woorde is vergete 6. en tog, die deuntjie draal – 7. soos vaag onthoude grepies uit stukkies/ pieces 8. ‘n baie ou verhaal… Die woorde van die liedjie is vergete omdat dit ‘n baie ou liedjie is En tog word die deuntjie (lyrics) van die liedjie vaag (vague) onthoude grepies = woordspeling Ellips – skep afwagting en vra om voltooi te word…maar die vers gaan juis daaroor dat dit nie voltooi kan word nie.

AFRIKAANS EAT POËSIE GR 10 9. 10. 11. 12. Van swerwers sonder rigting; van

AFRIKAANS EAT POËSIE GR 10 9. 10. 11. 12. Van swerwers sonder rigting; van soekers wat nooit vind… En eindelik was almal maar kinders van die wind Voegwoord koppel gedagtes aanmekaar en lê klem daarop dat almal uitgelewer is aan verloop van omstandighede. (circumstances) wanderers with no direction seekers that never find

AFRIKAANS EAT POËSIE GR 10 13. Gesigte, drome, name alliterasie 14. is deur die

AFRIKAANS EAT POËSIE GR 10 13. Gesigte, drome, name alliterasie 14. is deur die wind verwaai; 15. en waarheen al die woorde is, 16. sou net ‘n kind wou raai. Drome (r. 13) kind (r. 16) verband. ‘n kind droom nog drome oor die toekoms… woorde. . . Gesigte… … me o r d name…

AFRIKAANS EAT POËSIE GR 10 17. 18. 19. 20. Swerwers sonder rigting; soekers wat

AFRIKAANS EAT POËSIE GR 10 17. 18. 19. 20. Swerwers sonder rigting; soekers wat nooit vind… En eindelik was almal maar kinders van die wind Herhaling van strofe 3 om die nietigheid (insignificance) Van die mens in sy omstandighede (circumstances) te beklemtoon