AFRIKAANS EAT METODIEK Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel

  • Slides: 25
Download presentation
AFRIKAANS EAT METODIEK Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018

AFRIKAANS EAT METODIEK Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018

Die Lydende en Bedrywende vorm is maklik om te verstaan mits jy STOMP ken.

Die Lydende en Bedrywende vorm is maklik om te verstaan mits jy STOMP ken. Kom ons kyk hoe gebruik ons STOMP om Lydende en Bedrywende vorm beter te verstaan. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

Daar is 5 gedeeltes van Sv 1 TOMPv 2 wat belangrik is vir Lydende

Daar is 5 gedeeltes van Sv 1 TOMPv 2 wat belangrik is vir Lydende en bedrywende vorm. Subject, Object, Time, Manner en Verb 1+2 S v 1 T O M P v 2 Daarom begin jy dadelik deur jou sin in STOMP te verdeel. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

Vir die onderwyser Onthou die volgende: • Hierdie metode is spesifiek uitgewerk vir Afrikaans

Vir die onderwyser Onthou die volgende: • Hierdie metode is spesifiek uitgewerk vir Afrikaans eerste addisionele taal (EAT) leerders. • Hierdie metode maak gebruik van die EAT-kortpad wat die enkelvoudige sin se volgorde verklaar. • Die voorbeeldsin bevat elke gedeelte van die Sv 1 TOMPv 2 -formule sodat daar gewys kan word wat gebeur met die sin wanneer AL die betrokke sinsdele teenwoordig is. Die lydende vorm kom lomp voor, maar dis omdat die metode en die plasing van die sinsdele voorrang geniet. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

S v 1 T O M Die seun het gister sy rugbybal hard P

S v 1 T O M Die seun het gister sy rugbybal hard P v 2 oor die pale geskop. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

Bedrywende vorm • Die sin volg die Sv 1 TOMPv 2 volgorde. • Die

Bedrywende vorm • Die sin volg die Sv 1 TOMPv 2 volgorde. • Die Subject (onderwerp) staan eerste. • Hoe lyk die struktuur van ‘n Bedrywende sin? • Kom ons kyk na die 3 tye om dit beter te verstaan. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

 • Afrikaanse sinne word hoofsaaklik in drie tye opgedeel: – Teenwoordige tyd –

• Afrikaanse sinne word hoofsaaklik in drie tye opgedeel: – Teenwoordige tyd – Verlede tyd – Toekomende tyd • Wanneer daar na die bedrywende sin gekyk word, is daar sekere eienskappe wat opgemerk kan word, spesifiek as daar gekyk word na die werkwoorde. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

S v 1 T O M P Die seun skop vandag sy rugbybal hard

S v 1 T O M P Die seun skop vandag sy rugbybal hard oor die pale Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop Die seun sal môre sy rugbybal hard oor die pale skop Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014 v 2

Lydende vorm • Die vorm van STOMPI verander. O v 1 (T M) deur

Lydende vorm • Die vorm van STOMPI verander. O v 1 (T M) deur S P v 2 • Die v 1 + v 2 word vervang met die Lydende werkwoorde. • Die (T + M) word tussen die v 1 en deur geplaas. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

MAAR Wat is die Lydende werkwoorde? Teenwoordige tyd Verlede tyd Toekomende tyd word …

MAAR Wat is die Lydende werkwoorde? Teenwoordige tyd Verlede tyd Toekomende tyd word … deur geis … deur gesal … deur…. ge- word Tyd en Wyse word hier geplaas. Kom ons plaas alles in ‘n tabel. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

Lydende vorm Bedrywende vorm v 1 Werk woord v 2 Verlede tyd het Toekomende

Lydende vorm Bedrywende vorm v 1 Werk woord v 2 Verlede tyd het Toekomende tyd sal Teenwoordige tyd v 1 word. . . deur v 2. . . ge- is. . . deur . . . ge- NIE ge- sal. . . deur . . . ge. . . word T+M Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

Stappe om ‘n Lydende sin te ontleed: Stap 1: Verdeel sin in Sv 1

Stappe om ‘n Lydende sin te ontleed: Stap 1: Verdeel sin in Sv 1 TOMPv 2. Stap 2: Onderstreep die werkwoorde. Stap 3: Vervang met die Lydende werkwoord. Stap 4: Plaas Tyd en Wyse tussen die Lydende werkwoord en deur. Stap 5: Begin met die Object van STOMP. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop. Saamgestel deur Marelize

Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

Stap 1: Verdeel sin in Sv 1 TOMPv 2. S v 1 T O

Stap 1: Verdeel sin in Sv 1 TOMPv 2. S v 1 T O M Die seun het gister sy rugbybal hard P v 2 oor die pale geskop. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

Stap 2: Onderstreep die werkwoorde. Verlede tyd Die seun het gister sy rugbybal hard

Stap 2: Onderstreep die werkwoorde. Verlede tyd Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

Stap 3: Vervang met die Lydende werkwoord. Verlede tyd: is …. deur Die seun

Stap 3: Vervang met die Lydende werkwoord. Verlede tyd: is …. deur Die seun het gister sy rugbybal hard Verlede tyd: ge- … oor die pale geskop. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

Stap 4: Plaas Tyd en Wyse tussen die Lydende werkwoord en deur. Tyd (gister)

Stap 4: Plaas Tyd en Wyse tussen die Lydende werkwoord en deur. Tyd (gister) Wyse (hard) Verlede tyd: is …. deur Die seun het gister sy rugbybal hard Verlede tyd: ge- … oor die pale geskop. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

Stap 5: Begin met die Object van STOMP. Die seun het gister sy rugbybal

Stap 5: Begin met die Object van STOMP. Die seun het gister sy rugbybal hard oor die pale geskop om te oefen. O v 1 (T M) deur S P v 2 O v 1 T M S Sy rugbybal is (gister hard) deur die seun P v 2 oor die pale geskop. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

Kom ons kyk na korter sinne wat net VAN die Sv 1 TOMPv 2

Kom ons kyk na korter sinne wat net VAN die Sv 1 TOMPv 2 dele bevat: Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

’n Sin wat net die subject, verb en object bevat: v 1 v 2

’n Sin wat net die subject, verb en object bevat: v 1 v 2 S O Susan sal die huiswerk doen. Toekomende tyd: sal …. deur ge- …. word O v 1 deur S v 2 Die huiswerk sal deur Susan gedoen word. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

’n Sin wat die subject, verb, time en object bevat: S v 1 T

’n Sin wat die subject, verb, time en object bevat: S v 1 T v 2 O Susan sal later die huiswerk doen. Toekomende tyd: sal …. deur ge- …. word O v 1 (T) deur S v 2 Die huiswerk sal later deur Susan gedoen word. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

’n Sin wat die subject, verb, object en manner bevat: S v 1 O

’n Sin wat die subject, verb, object en manner bevat: S v 1 O v 2 M Susan sal die huiswerk fluks doen. Toekomende tyd: sal …. deur ge- …. word O v 1 (M) deur S v 2 Die huiswerk sal fluks deur Susan gedoen word. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

’n Sin wat die subject, verb, object, manner en place bevat: S v 1

’n Sin wat die subject, verb, object, manner en place bevat: S v 1 O M Susan sal die huiswerk fluks Toekomende tyd: sal …. deur P v 2 by die huis doen. ge- …. word O v 1 (M) deur (S) P v 2 Die huiswerk sal fluks (deur Susan) by die huis gedoen word. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

Wat gebeur as daar spesiale hulpwerkwoorde in die sin is? Jy hanteer dit soos

Wat gebeur as daar spesiale hulpwerkwoorde in die sin is? Jy hanteer dit soos die toekomende tyd. wil/wou kan/kon moet/moes gaan mag/mog MAAR vervang sal met die hulpwerkwoord in die sin. Toekomende tyd: MOET sal …deur ge- word Kinders moet elke dag huiswerk doen. Huiswerk moet elke dag deur kinders gedoen word. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014

Voornaamwoorde moet verander. Verlede tyd: is … deur ge. Hy het die eerste prys

Voornaamwoorde moet verander. Verlede tyd: is … deur ge. Hy het die eerste prys gewen. Die eerste prys is deur hom gewen. Saamgestel deur Marelize Swanepoel (c) 2014