Afrikaans EAT Gr 7 24 April 2020 Goeie

  • Slides: 7
Download presentation
Afrikaans (EAT) Gr. 7 24 April 2020 Goeie middag Gr. 7 leerders. Ek glo

Afrikaans (EAT) Gr. 7 24 April 2020 Goeie middag Gr. 7 leerders. Ek glo en vertrou dit gaan goed met julle. Mis julle almal baie!!!!!! Please work through the presentation.

1. 1 Woordorde / Sinsdele Parts of speech 1. Onderwerp - Subject 2. Gesegde

1. 1 Woordorde / Sinsdele Parts of speech 1. Onderwerp - Subject 2. Gesegde - Verb 3. Voorwerp - Object

Luister en kyk aandagtig na die onderstaande video Listen and watch attentively to the

Luister en kyk aandagtig na die onderstaande video Listen and watch attentively to the video clip below.

1. 1 Woordorde / Parts of speech Beantwoord die volgende aktiwiteit in jou Afrikaans

1. 1 Woordorde / Parts of speech Beantwoord die volgende aktiwiteit in jou Afrikaans oefenboek. Complete the following activity in your Afrikaans exercise book. Sien die datum en opskrifte op die volgende skyfie. See the date and heading on the next slide.

Taalstrukture 23 April 2020 ______________ Aktiwiteit 1. 1: Onderwerp, voorwerp en gesegde x x

Taalstrukture 23 April 2020 ______________ Aktiwiteit 1. 1: Onderwerp, voorwerp en gesegde x x x Sê wat die onderwerp, voorwerp en gesegde in die volgende sinne is : a. Ek lees die advertensie. Onderwerp: ______ Gesegde: ______ Voorwerp: ______ (3) x X X

b. Ek koop ‘n dosyn eiers. X c. Onderwerp: ______ Gesegde: ______ Voorwerp: ______

b. Ek koop ‘n dosyn eiers. X c. Onderwerp: ______ Gesegde: ______ Voorwerp: ______ X Ons maak ‘n groot omelet. Onderwerp: ______ Gesegde: ______ Voorwerp: ______ X X (3) Totaal 9 X

1. 2 Letterlik of Figuurlik Literally or Figuratively Sê of die volgende woorde in

1. 2 Letterlik of Figuurlik Literally or Figuratively Sê of die volgende woorde in rooi (red) letterlik of figuurlik gebruik is. a. Dit is lekker om gesond te leef en gesond te wees. D b. Ek sê nie maklik nee vir ‘n lekker nie. c. Die arm meisie het nie geld om te mors nie. d. Die arme kind is hartseer, want haar ouma is siek. Totaal 4 Einde