AFRIKAANS EAT GR 12 Palimpses Johann de Lange







- Slides: 7
AFRIKAANS EAT GR 12 Palimpses (Johann de Lange) 1 2 3 4 5 6 7 8 Bome skryf teen die blou kreukellose lug dinge wat niemand verstaan nie. Houtkappers kom met byle en vel die bome. Meulens saag en maal en pulp en plet die hout. Stil is die bome; 9 10 11 12 13 14 stil, net tot hy kletterend met sy tikmasjien uit selfs die fynste grein die hele gamma van woord en pyn ring op ring deur die oggend laat dein. Wit oop spasie en kommapunt: Die stilte word beklemtoon deur die tipografiese wit (skeiding tussen strofes) en die kommapunt. Die stilte kontrasteer met die “kletterend(e)” handeling in strofe 2.
AFRIKAANS EAT GR 12 A palimpsest (/ˈpælɪmpsɛst/) is a manuscript page, either from a scroll or a book, from which the text has been scraped or washed off so that the page can be reused for another document. [1] Parchment and other materials for writing or engraving upon were expensive to produce, and in the interest of economy were re-used wherever possible. In colloquial usage, the term palimpsest is also used in architecture, archaeology, and geomorphology, to denote an object made or worked upon for one purpose and later reused for another, for example a monumental brass the reverse blank side of which has been re-engraved. Palimpses = ‘n Perkamentrol (parchment scroll) waarvan die oorspronklike skrif afgekrap of onsigbaar gemaak is sodat daar weer daarop geskryf kan word.
AFRIKAANS EAT GR 12 Vernietiging Herskepping
AFRIKAANS EAT GR 12 metafoor 1 Bome skryf teen die blou 2 kreukellose lug dinge free of creases – lug glad en sonder wolke 3 wat niemand verstaan nie 4 Houtkappers kom met byle 5 en vel die bome. kap bome
AFRIKAANS EAT GR 12 6 7 8 Meulens saag en maal en pulp en plet die hout. Stil is die bome; “bome” word verwerkte hout (trees quiet – now processed) pulp (Eng – pulp) – fyngemaakte hout waarvan papier gemaak word. plet (Eng – flatten)– platpers ; platslaan (Waar die bome boodskappe in die blou lug geskryf het in die begin is hulle nou stil en nie meer bome nie, maar planke of pulp…)
AFRIKAANS EAT GR 12 Klanknabootsing rs kon e e t a w e m o b (onomatopee) Verskille: - komma beklemtoon die teenstrydigheid/kont ras – eers stil > net tot hy kletterend 9 stil, net tot hy kletterend 10 met sy tikmasjien nadat il t s u o n > f y r dinge sk rd. dit afgekap wo sreël 1 r e v n I : e t s m o Ooreenk en in e m o b ie d f y r en 2 sk r op die e t ig d ie d f y r k strofe 2 s palimpses tem van s ie d t a la r e t > Die dig anneer w f e le r e h e m o die stil b t sy e m d n e r e t t le hy k kryf s “ e s e m o b tikmasjien die grein” “ ie d – f e le r e “ laat h weer n a k e m o b e ie van d “dein”
AFRIKAANS EAT GR 12 alliterasie 9 10 11 12 gamma = die derde letter van die Griekse alfabet : die “g” in ons alfabet; ‘n toonleer in musiek. uit selfs die fynste grein die hele gamma van woord en pyn ring op ring deur die oggend laat dein. grein x dein Die “grein “ van die bome kan weer “dein” dein = swell (Eng) jaaringe (annual growth rings/ tree/ timber rings) hou verband met die “gamma van die woord” > dit verwys ook na die mens se tyd op aarde en die “pyn” wat die mens “Grein “ (grain) jaarringe