AANPASSINGS BY UITDAGINGS VAN DIE Onderwerp 3 Kwartaal
AANPASSINGS BY UITDAGINGS VAN DIE Onderwerp 3 Kwartaal 1 Besigheidsomgewing
AANPASSING BY UITDAGINGS VAN DIE SAKEOMGEWINGS Maniere om uitdagings te identifiseer, te voorspel en daarby aan te pas 1. Verkry en bestuur inligting Besigheid moet van sy omgewing leer deur inligting daaroor in te samel. Tegnieke om inligting in te samel: 1. 1 Omgewingsverkenning: Bestuurders hou die omgewings noukeurig dop.
AANPASSING BY UITDAGINGS VAN DIE SAKEOMGEWINGS 1. 2 Oorbrugging van grense: Werkers soos verkoopsverteenwoordigers wat in kontak is met klante, mededingers en ander belanghebbendes. 1. 3. Bestuursinligtingstelsels (BIS): Help die besigheid om inligting in te samel en te orden wat vir al die bestuurders waardevol is. 1. 4. Interne besigheidsoudits: Ondersoeke na, en evaluering van, die verskillende besigheidsfunksies.
AANPASSING BY UITDAGINGS VAN DIE SAKEOMGEWINGS 2. Strategiese beplanning en bestuur Strategieë word ontwikkel om omgewingsverandering te bestuur. Bestuur van verandering kan of reaktief wees of proaktiefwees. Toepassing van strategiese denke om op verandering te reageer, word strategiese bestuur genoem. Strategiese bestuur behels: 1. Strategiese beplanning 2. Strategiese bestuur 3. Samesmeltings, verkrygings (oornames) en alliansies
AANPASSING BY UITDAGINGS VAN DIE SAKEOMGEWINGS Strategiese beplanning Stappe word geneem om geleenthede en bedreigings doeltreffend te hanteer. Voorbereiding word gedoen vir onverwagte en vinnige veranderinge in eksterne omgewing. Taktiese beplanning volg op strategiese beplanning.
AANPASSING BY UITDAGINGS VAN DIE SAKEOMGEWINGS Strategiese bestuur Verskillende vlakke van strategiese bestuur: 1. Topvlak bestuur – besluite gerig op eksterne omgewing. 2. Middelvlakbestuur – taktiese besluite om strategiese besluite uit te voer. 3. Laevlakbestuur – bedryfsbesluite om wins te verhoog.
AANPASSING BY UITDAGINGS VAN DIE SAKEOMGEWINGS Ondernemings reageer op uitdagings deur die volgende planne en strategieë in mikro-omgewing te ontwikkel: 1. Innovasie: ontwikkeling van ‘n splinternuwe produk of diens wat die onderneming ‘n voordeel bo sy mededingers sal gee 2. Konsentrasie: wanneer ‘n besigheid sy hulpbronne fokus op een produk of een mark. 3. Markontwikkeling: wanneer bestaande markte vir ‘n onderneming se produk intensiewer ontwikkel word, en/of nuwe markte vir bestaande produkte ontwikkel word 4. Rasionalisasie: koste drasties moet verlaag weens ‘n afname in wins.
AANPASSING BY UITDAGINGS VAN DIE SAKEOMGEWINGS 5. Disinvestering: verwant aan rasionalisasie, maar dit behels gewoonlik die verkoop van een of meer van die takke of ander bates. 6. Likwidasie: die bestuur besluit om die hele onderneming te sluit omdat dit nie winsgewend was nie.
AANPASSING BY UITDAGINGS VAN DIE SAKEOMGEWINGS Samesmelting, verkrygings(oornames) en alliansies Nog maniere waarop besigheid by omgewing aanpas. 1. Samesmeltings: waar meer as een besigheid kombineer om ‘n nuwe besigheid te vorm. 2. Verkryging (oorname): vind plaas wanneer een besigheid ‘n ander een oorneem. 3. Alliansies: Maatskappy begin ‘n besigheid saam met ‘n ander maatskappy.
AANPASSING BY UITDAGINGS VAN DIE SAKEOMGEWINGS 3. Organisasie-ontwerp en buigsaamheid Die soort bestuurstruktuur behoort die omgewingstoestande te weerspieël. ‘n Onderneming in ‘n omgewing met lae vlakke van onsekerheid kan ‘n meganiese organisasie-ontwerp (voorafbepaal en werk sonder baie menslike invloed of oorwegings, bv. ‘n masjien) te gebruik. Kenmerke van so ‘n ontwerp: 1. Baie reëls en regulasies 2. Formele kommunikasie 3. Burokratiese hiërargie in groter horisontale strukture 4. Gesentraliseerde gesag
AANPASSING BY UITDAGINGS VAN DIE SAKEOMGEWINGS ‘n Onderneming in ‘n omgewing met hoë vlakke van onsekerheid kan ‘n organise organisasie-ontwerp (meer buigsaam, ontwikkel met verloop van tyd en is meer mensgerig) gebruik. Die ontwerp is meer buigsaam en mensgerig. Kenmerke van so ‘n ontwerp: 1. Minder reëls 2. Informele kommunikasie 3. Samewerking in spanne met platter vertikale struktuur 4. Gedesentraliseerde gesag
AANPASSING BY UITDAGINGS VAN DIE SAKEOMGEWINGS ‘n Organiese ontwerp kan meer innoverend wees en vinniger by veranderinge aanpas. Kleiner ondernemings is gewoonlik meer aanpasaar by veranderinge. 4. Direkte invloed op die omgewing Ondernemings kan soms elemente in hul markomgewing direk beïnvloed.
AANPASSING BY UITDAGINGS VAN DIE SAKEOMGEWINGS Voorbeelde van sulke invloede: 1. Beïnvloed verskaffers deur aan te dring op langtermynkontrak met vasgestelde prys 2. Skakel afhanklikheid van verskaffer uit deur sy eie verskaffer te word (vertikale integrasie) 3. Beïnvloed klantebasis deur nuwe gebruike vir sy produk te skep, klante by mededingers af te rokkel, nuwe klante te vind en klante te oortuig dat hulle die nuwe produk nodig het. 5. Maatskaplike verantwoordelikheid Verwys na die besigheid se verpligting om die belange van sy belanghebbendes te beskerm.
AANPASSING BY UITDAGINGS VAN DIE SAKEOMGEWINGS Belanghebbendes sluit in: 1. Persone of organisasies wat direk deur aktiwiteite van ‘n onderneming geraak word 2. Die natuurlike omgewing – herwinning, geraasbesoedeling 3. Algemene, maatskaplike welsyn – plaaslike en nasionale gemeenskap ‘n Besigheid kan deur sy maatskaplike verantwoordelikheid sy sakeomgewings beïnvloed. Bv. deur werkskepping verminder armoede en misdaad.
AANPASSING BY UITDAGINGS VAN DIE SAKEOMGEWINGS 6. Netwerkvorming, invloedwerwing en magsverhoudings Netwerkvorming word gebruik om sakeverhoudings te bou. Die doel is om: 1. Soveel mense moontlik te bereik 2. Verkope te verhoog Bv: wanneer ‘n besigheidsman gereeld gaan gholf speel saam met ander besigheidsmanne om
AANPASSING BY UITDAGINGS VAN DIE SAKEOMGEWINGS Invloedwerwing Vind plaas wanneer besigheid deur gesprekke ander besighede probeer beïnvloed. Voorbeelde: 1. Bedingingsessies tussen die bestuur en vakbonde 2. Beïnvloeding van toesighoudende liggame/reguleerders
AANPASSING BY UITDAGINGS VAN DIE SAKEOMGEWINGS Magsverhoudings kom voor in alle verhoudings in die samelewing. Voorbeelde: 1. Strategiese alliansie-ooreenkomste 2. Oorreding van groot beleggers
- Slides: 17