A Z van Taalleer R Schutte KLANKLEER Jippie

  • Slides: 33
Download presentation
A – Z van Taalleer R Schutte

A – Z van Taalleer R Schutte

KLANKLEER Jippie, ek kan tog verskillende klanke hoor! Vokale / klinkers a e i

KLANKLEER Jippie, ek kan tog verskillende klanke hoor! Vokale / klinkers a e i o u aa ee oo uu Eksplosief (ontplof) p, k, t, d, dj, tj, berge Nasaal (neus) n, m, ng Lateraal (l) lag Triller (tril) rooi Frikatief (vryklanke) Sjoe Frik jong, sal haar wraggies ‘n soen gee en vry Affrikate (Afrika) Tsetse Tjaka soen die seun Diftonge / tweeklanke ou ui ei y oei oi ooi ai aai eeu Konsonante/medeklinkers bcdefghjklmnpqrstvwxz

Lettergrepe en klankgrepe �Lettergrepe Oop Eindig op vokale en diftonge Geslote (/) Eindig op

Lettergrepe en klankgrepe �Lettergrepe Oop Eindig op vokale en diftonge Geslote (/) Eindig op konsonante kat / te g o baad / jie g o �Klankgrepe Skryf die woord soos jy hom hoor! ka – te baai - kie (-)

Klankverskynsels Mense spreek soms klanke verkeerd uit! Ont ronding seun > seen Oorronding meisie

Klankverskynsels Mense spreek soms klanke verkeerd uit! Ont ronding seun > seen Oorronding meisie >muisie Palatalis asie geel>gjeel hondjie>hondtji e

Klankverskynsels Sommige woorde word reg uitgespreek al word hulle nie so gespel nie! Vokaalreduksi

Klankverskynsels Sommige woorde word reg uitgespreek al word hulle nie so gespel nie! Vokaalreduksi e motor > Assimilasi e moter hoende r. hoener Nasalering en vokalisering dans

Spelling Skryftekens Gravis word gebruik Akuut word gebruik om ‘n woord reg uit te

Spelling Skryftekens Gravis word gebruik Akuut word gebruik om ‘n woord reg uit te spreek: om ‘n woord te beklemtoon: dè h è n è ‘ appèl Afkappingsteke n word gebruik vir : *weglaat van ‘n letter hy’s *meervoude en verkleining van woorde wat eindig op i o u p a ma *vanne en name wat eindig op e s en nie gehoor word nie. bóóm dié lééu skei ín ‘n Deelteken twee vokale wat nie tot dieselfde lettergreep behoort nie. moeër vlieë Pasop: prieel dieet ‘n Kappie maak die vokaal langer (Pinokkio-neus): ‘n Koppelteken voeg twee woorde aan mekaar: eende-eier brûe kêrel môre Pasop: vlermuis

Spelling Leestekens PUNT aan die einde van ‘n stelsin. By afkortings. KOMMA tussen twee

Spelling Leestekens PUNT aan die einde van ‘n stelsin. By afkortings. KOMMA tussen twee ww. Voor maar en want. Voor en na ‘n aanspreekvorm. Opnoem van klomp goed. By ‘n inlassin/parentese. UITROEPTEKE N na ‘n uitroepsin of bevelsin

VRAAGTEKEN aan die einde van spesifieke of algemene vraagsin. HAKIES vir inlassin/parentese (ekstra inligting)

VRAAGTEKEN aan die einde van spesifieke of algemene vraagsin. HAKIES vir inlassin/parentese (ekstra inligting) KOMMAPUN T kom in die plek van ‘n voegwoord.

ELLIPS vir ‘n onderbreking in ‘n sin. Aan die einde van ‘n onvolledige sin.

ELLIPS vir ‘n onderbreking in ‘n sin. Aan die einde van ‘n onvolledige sin. AANDAGSTREE P om aandag te vestig op wat volg / om ‘n parentese aan te dui. AANHALINGSTEKE NS om direkte woorde aan te dui. As iets nie letterlik bedoel word nie. Iets aan te haal.

DUBBELPUNT Na ‘n dubbelpunt volg direkte rede of belangrike inligting. ASTERISK by ‘n woord

DUBBELPUNT Na ‘n dubbelpunt volg direkte rede of belangrike inligting. ASTERISK by ‘n woord om aan te dui dat daar ‘n verduideliking onder aan die bladsy volg.

Spelling Hoofletters My juffrou sê ALLE EIENAME word met hoofletters geskryf! So my naam

Spelling Hoofletters My juffrou sê ALLE EIENAME word met hoofletters geskryf! So my naam is Saartjie Kekkelbek. Onthou: Die eerste en laaste deel van die naam kry hoofletters: Piet van der Merwe Piet de Wet Piet Cronje Hans die Grote Geagte Meneer Die afkortings mnr. mev. dr. Geagte mnr. Van der Merwe prof. ens. word NOOIT met Geagte mev. R Schutte HOOFLETTERS geskryf Liewe Pa behalwe as dit voor aan ‘n sin is.

Spelreëls Meervoude � Alle woorde wat eindig op i o u en beklemtoonde a

Spelreëls Meervoude � Alle woorde wat eindig op i o u en beklemtoonde a kry ‘s ( I o u pa, ma) foto’s � Alle eiename wat eindig op e en s en nie uitgespreek word nie kry afkappingsmeervoud (es) Estelle – Estelle’e Verkleining � Alle woorde wat eindig op i o u en � � � -heid * -hede (moeilikheid – moelikhede) � � -kus * - kusse/ ci (kritikus –kritikusse/kritici) � � -ding * -goed (speelding – speelgoed) � buurman/ Engelsman – bure/ Engelse � laboratorium – laboratoria � � � millenium – millenia � Woorde wat op f eindig word w – stoof – stowe � � Kort vokale: dubbele konsonant (stof – stowwe) � � Lang vokale: een konsonant (stoof – stowe) � � Die volgende woorde se vokale word lank in die meervoud: pad – paaie ; gat – gate ; vat - vate � beklemtoonde a kry ‘s ( i o u pa, ma) foto’tjie Alle eiename wat eindig op e en s en nie uitgespreek word nie kry afkappings verkleining (es) Estelle – Estelle’etjie Woorde wat eindig op t of d kry jie (tandjie) Woorde wat op ‘n ie eindig kry tjie (baadjietjie) Woorde wat op ‘n lang vokaal en m eindig kry pie (boompie naampie) Woorde wat op ‘n ng eindig en lettergrepe het val die g weg en kry kie (koning – koninkie) Woorde wat op ng eindig en net een lettergreep het kry etjie (slang – slangetjie) Kort vokale: dubbele konsonant (stof – stoffie) Lang vokale: een konsonant (stoof – stofie) Die volgende woorde se vokale word lank in die verkleining: pad – paadjie; gat – gaatjie; vat- vaatjie ONTHOU: skilpad - skilpadjie

Spelreëls (vervolg) Trappe van vergelyking Stellende sku boos los Woorde wat eindig op Geboë

Spelreëls (vervolg) Trappe van vergelyking Stellende sku boos los Woorde wat eindig op Geboë Vergrotende Oortreffende skuwer die skuuste boser (lang vokale) die boosste (eindig op ‘n s, twee s’e) losser (kort vokale) die losste “ë” kry gewoonlik meer en mees: meer geboë die mees geboë Intensiewe vorme is altyd EEN WOORD behalwe wawyd oop en wawyd wakker! Waarom word boom met een o geskryf en bome met twee o’s? Boom se oo is ‘n lang vokaal in ‘n geslote lettergreep en bome se o ‘n lang vokaal in ‘n oop lettergreep. Waarom word visstok met twee s’e geskryf? Twee stamme een eindig op ‘n s en die ander begin met ‘n s. Waarom word losser met twee s’e geskryf? ‘n Kort beklemtoonde vokaal kry dubbele konsonant.

Woordsoorte BYVOEGLIKE NAAMWOORD(b. nw. ) LIDWOORD (die / ’n) Word soos plooie net bygevoeg,

Woordsoorte BYVOEGLIKE NAAMWOORD(b. nw. ) LIDWOORD (die / ’n) Word soos plooie net bygevoeg, beskryf die s. nw. BYWOORD (bw. ) By my mond kom woorde uit En beskryf die ww. TUSSENWERP SEL om iets uit te roep (eina) VOORNAAMWOORD E kom in die plek van ‘n persoon se naam. (hy sy ons) SELFSTANDIGE NAAMWOORD(s. nw. ) Alles wat ek met my oë kan sien Kan meervoud en verkleining hê WERKWOORD (ww. ) Soos ek nie sonder asem kan leef kan ‘n sin nie sonder ‘n ww. bestaan nie VOEGWOORD Jan Voorsetsel voeg sinne soos my nek my kop aan my lyf voeg. (en maar)kan TELWOORDE gebruik word om te tel (een twee baie min duisend) VOORSETSEL gaan saam met die s. nw. (in op aan)

Woordsoorte Selfstandige naamwoord Einame (Koos, Balfour) Soortname (bank, kind) Versamelnam e (kudde beeste) Stofname

Woordsoorte Selfstandige naamwoord Einame (Koos, Balfour) Soortname (bank, kind) Versamelnam e (kudde beeste) Stofname (goud, grond) Maatname (lepel sout) Abstrakte (liefde, opoffering) Werkwoord Hoofww. / selfstandige ww. Hy trek vandag. Deeltjieww. Hy trek klere aan. Hulpww. Hy het getrek Ky het aangetrek. Koppelww. Hy is siek vandag. Infinitief Ek is besig om te leer. Voornaamwoord Persoonlike vnw. Hy kuier by haar. Besitlike vnw. Dit is haar pen Betreklike vnw. wat waarmee Vraende vnw, Wat doen jy? Aanwysende vnw. hierdie, dié Onpersoonlike vnw. dit Onbepaalde vnw. iemand, niemand Wederkerige vnw. Hulle klap mekaar Wederkerende vnw. Hy vererg hom.

Woordsoorte Byvoeglike naamwoord Attributief (voor s. nw. ) Die mooi meisie. Predikatief (na s.

Woordsoorte Byvoeglike naamwoord Attributief (voor s. nw. ) Die mooi meisie. Predikatief (na s. nw. ) Die meisie is mooi. Voegwoord Neweskikkende en, maar, want Onderskikkende omdat, asof Bywoord van plek Waar? Hy sing buite. Bywoord van wyse Hoe? Hy sing mooi. Bywoord van Tyd Wanneer? Hy sing soggens. Bywoord van graad Hy sing baie mooi Voorsetsel Gaan saam met ‘n s. nw. In die boom Onder die boom Aan die boom Telwoord Hooftelwoord (hoeveel) Bepaald twee, duisend Onbepaald baie menigte Rangtelwoord (hoeveelste) Bepaald Tweede vierde Onbepaald Middelste laaste Tussenwerps el gebruik om Word gevoel uit te druk. Eina Ag nee sies

Deelwoorde is ‘n byvoeglike naamwoord of‘n bywoord wat van ‘n werkwoord afgelei is, maar

Deelwoorde is ‘n byvoeglike naamwoord of‘n bywoord wat van ‘n werkwoord afgelei is, maar val nie onder woordsoorte nie. Bv. Die meisie sing. Die singende meisie. wekrwoord byvoeglike naamwoord EN deelwoord Hy loop al singende. bywoord EN deelwoord Teenwoordige deelwoord (dit is besig om te gebeur) Verlede deelwoord (dit het klaar gebeur) Singende meisie Dansende mense Laggende kinders Hy eet staande Gekapte hout (swak verlede deelwoord) Bebreekte glas (swak) Gebroke hart (sterk verlede deelwoord) Aangenome kind (sterk) (sterk verlede deelwoorde se klinker verander)

Woordvorming SA (samestellende afleiding) tou + e springtoue A S + (samestelling) tou springtou

Woordvorming SA (samestellende afleiding) tou + e springtoue A S + (samestelling) tou springtou + + (afleiding) er springer Stam spring

Woordvorming stam boek premorfee m stam geluk on pre one stam sak stam geluk

Woordvorming stam boek premorfee m stam geluk on pre one stam sak stam geluk stam toneel samestelling boeksak postmorfe em ig post e afleiding ongelukki g samestellende afleiding ongelukstonele

Woordvorming Morfeme Voegsels Affikse • voorvoegsel • agtervorgsel • prefikse • suffikse stam/ basis

Woordvorming Morfeme Voegsels Affikse • voorvoegsel • agtervorgsel • prefikse • suffikse stam/ basis • premorfeme • postmorfeme Pre- en postmorfeme kan: • Betekenisfunksie hê: onthoof - neem weg seuntjie – verkleining • Woordsoortelike funksie hê: onthoof – werkwoordvormer boe simpleks (net ‘n stam) k kompleks (kan iets van boek woord wegvat)e boek kern sa bepaler k

Sinsleer Sinstipes Sinswyses � Stelsin (indikatief) � Aanwysende wyse � � Dit reën vandag.

Sinsleer Sinstipes Sinswyses � Stelsin (indikatief) � Aanwysende wyse � � Dit reën vandag. Vraagsin (interrogatief) Algemene vraagsin (antwoord kan ja of nee wees) Is jy moeg? Spesifieke vraagsin ( het ‘n spesifieke antwoord) Hoe oud is jy? Bevelsin (imperatief) Doen jou huiswerk! Wenssin Was ek maar slim. Uitroepsin Eina, jy maak my seer! � Vraende wyse � Gebiedende wyse � Toevoegende wyse

Sinsontleding Enkelvoudige sin ‘n Sin met een werkwoord(gesegde). Onderwerp Wie of wat + werkwoord?

Sinsontleding Enkelvoudige sin ‘n Sin met een werkwoord(gesegde). Onderwerp Wie of wat + werkwoord? Gesegde Wat word gedoen? Byvoeglike bepaling beskryf onderwerp en voorwerp. Watter + onderwerp? Watter + voorwerp? Voorwerp Werkwoord + wie of wat? Bywoordelike bepaling Beskryf die gesegde Hoe + ww. = wyse Waar + ww. = plek Wanneer + ww. = tyd Die man met die snor voer die klein hondjie onder die boom.

Enkelvoudige sin (vervolg) Onderwerp Gesegde Voorwerp voer die hondjie Watter man? Waar voer ?

Enkelvoudige sin (vervolg) Onderwerp Gesegde Voorwerp voer die hondjie Watter man? Waar voer ? Watter hondjie? Die man Byvoeglike bepaling met die snor Bywoordelike bepaling onder die boom Byvoeglike bepaling klein

Sinsontleding Saamgestelde sin ‘n Sin met meer as een werkwoord, ‘n hoofsin met bysinne.

Sinsontleding Saamgestelde sin ‘n Sin met meer as een werkwoord, ‘n hoofsin met bysinne. Onderwerp Gesegde Byvoeglike bysin beskryf die onderwerp en voorwerp. Watter + onderwerp Watter + voorwerp Voorwerp Bywoordelike bysin beskryf die gesegde Hoe + ww. = wyse Waar + ww. = plek Wanneer + ww. = tyd Die man wat ‘n snor het voer die hondjie wat klein is terwyl hy onder die boom lê.

Saamgestelde sin (vervolg) Onderwerp Gesegde Voorwerp voer die hondjie Watter man? Wanneer voer ?

Saamgestelde sin (vervolg) Onderwerp Gesegde Voorwerp voer die hondjie Watter man? Wanneer voer ? Watter hondjie? Die man Byvoeglike bysin wat ‘n snor het Bywoordelike bysin terwyl hy onder die boom lê Byvoeglike bysin wat klein is Onthou: ‘n bysin moet ‘n laswoord hê!

Sinsontleding Veelvoudige sin ‘n Veelvoudige sin is ‘n hoofsin en ‘n neweskikkende hoofsin wat

Sinsontleding Veelvoudige sin ‘n Veelvoudige sin is ‘n hoofsin en ‘n neweskikkende hoofsin wat deur die voegwoorde en, maar, want gelas word. ONTHOU: EN = aaneenskakelend MAAR = teenstellend WANT = redegewend Die man is siek en sy vrou is nie by die huis nie. hoofsin neweskikkende hoofsin Die man is siek , maar hy gaan werk toe hoofsin. neweskikkende hoofsin Die man is siek, want hy het in die reën geloop. hoofsin neweskikkende hoofsin

Lydende en bedrywende vorm Onthou tyd bly dieselfde Verlede tyd: het – is Teenw.

Lydende en bedrywende vorm Onthou tyd bly dieselfde Verlede tyd: het – is Teenw. tyd : vang word Toekom. tyd: sal – sal word Bedrywende vorm Die seun het ‘n appel geëet. Die seun eet ‘n appel. Die seun sal ‘n appel eet. Onthou in lydende vorm staan die hoofww. altyd aan die einde van die sin. Lydende vorm Die appel is deur die seun geëet. ‘n Appel word deur die seun geëet ‘n Appel sal deur die seun geëet word.

Direkte en indirekte rede Direkte rede is iemand se direkte woorde en kom in

Direkte en indirekte rede Direkte rede is iemand se direkte woorde en kom in aanhalingstekens. Indirekte rede is woorde wat oorvertel word en kom nie in aanhalingstekens nie en het eindig met ‘n punt. Teenwoordi ge tyd Nou. . . Hierdie. . . Vandag. . . Gister. . . More. . . Ek is vandag baie gelukkig. . Die seun sê dat hy vandag baie gelukkig is. Die seun het gesê dat hy daardie dag baie gelukkig was. Verlede tyd. . . toe. . . daardie dag. . . die vorige dag die volgende dag

Ontkenning iemand niemand êrens nêrens iets ooit nooit al ooit nie niks nog Of

Ontkenning iemand niemand êrens nêrens iets ooit nooit al ooit nie niks nog Of jy of ek moet gaan. Nog jy nog ek moet gaan Eet jou kos! Moenie jou kos eet nie!

Taalverskynsels Pleonasme (Plenty words) Onnodige woorde in ‘n sin ‘n ronde sirkel Toutologie (Knope

Taalverskynsels Pleonasme (Plenty words) Onnodige woorde in ‘n sin ‘n ronde sirkel Toutologie (Knope in ‘n tou) Herhaling van woord met dieselfde betekenis bulldoghond Volksetimologie (ons ou volkie is snaaks) Skryf Afr. Woord dat dit soos Engels klink bicycle – baie sukkel

Taalverskynsels (vervolg) Neologisme (new words) Nuwe woorde Argaïsme (argiewe) Ou woorde Analogie Woorde word

Taalverskynsels (vervolg) Neologisme (new words) Nuwe woorde Argaïsme (argiewe) Ou woorde Analogie Woorde word op dieselfde manier gevorm. Kontaminasie (kon tannie my nasie besmet) taalbesmetting rekenaarmuis Hy is de duiwel in. trourok troukar trouring Ek het my motor verassureer verseker + assuransie

Betekenisleer Sinonieme Homofone Verskillende woorde wat dieselfde beteken meisie - dogter Woorde wat eenders

Betekenisleer Sinonieme Homofone Verskillende woorde wat dieselfde beteken meisie - dogter Woorde wat eenders klink maar verskillende spelling en betekenis het. Hy wys sy boude vir ons. Ek draai die boute en moere vas Antonieme Woorde met die teenoorgestelde betekenis seun - dogter Homonieme Dieselfde woord kan verskillende betekenisse hê Ek wys met my vinger Hy is baie wys. Paronieme Woorde wat van dieselfde stam afgelei is. kameelperde kameelperdjie Polisemie Woorde wat dieselfde gespel word en verskil in betekenis maar handel oor dieselfde ding. Ek gaan skool toe. (gebou) Ek hou van skool. (werk)

Kritiese taalbewustheid Denotas ie (letterlik) Die hond blaf hard. Konnotas ie (figuurlik) Sy blaf

Kritiese taalbewustheid Denotas ie (letterlik) Die hond blaf hard. Konnotas ie (figuurlik) Sy blaf is erger as sy byt. . Geimplisee rd (nie direk sê ) Sy het net oë vir een persoon (Sy is verlief) Partydigh eid Net die meisies mag buite gaan speel. Stereotipe Vrouens kan nie bestuur nie. Emotiewe taal Die koei is woedend. Die koei is kwaad. Oorredende taal Koop twee vir die prys van een. Manipuleren de taal As jou taak klaar is, mag jy gaan speel. Eksplisiete (sê iets reguit) Ek is verlief.