21 Twee is beter as een Twee is
2>1 Twee is beter as een
Twee is beter as een • Prediker. 4: 9 -12 • Pred. 4: 9 Twee is beter as een , want hulle het ‘n goeie beloning vir hulle moeitevolle arbeid. • Pred. 4: 10 Want as hulle val, kan die een sy maat optel, maar wee die een wat valsonder dat daar ‘n tweedeom is hom op te tel. • Pred. 4: 11 Verder, astwee bymekaar lê, kry hulle warm ; maar hoekan een allenig warm word? • Pred. 4: 12 En as iemand die een aanval, kan altwee hom teëstand ; bied en ‘ndriedubbele lyn word nie gou verbreek nie.
Twee is beter as een • Gen 2: 18 Ook het die HERE God gesê: Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom ‘n hulp maak wat by hom pas. • Mar 6: 7 En Hy het die twaalf na Hom geroep en hulle twee-twee begin uitstuur en het hulle mag gegee oor die onreine geeste,
Twee is beter as een Heilige Gees • Luk 24: 49 En kyk, Ek stuur die belofte van my Vader op julle. Maar julle moet in die stad Jerusalem bly totdat julle toegeru is met krag uit die hoogte. • Joh 14: 26 maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het. • Joh 15: 26 Maar as die Trooster gekom het wat Ek vir julle van die Vader sal stuur, die Gees van die waarheid wat van die Vader uitgaan, sal Hy van My getuig.
Twee is beter as een Gelowiges teenoor mekaar • Rom. 15: 1 -7 • Gal. 6: 2 • Fil. 2: 1 -9 - Dra ander se swakhede - Behaag jou naaste - Wees eensgesind teenoor mekaar - Neem mekaar aan - Dra mekaar se laste - Wees eensgesind - Ag ander hoër as jouself - Sien om na ‘n ander se belange - Ontledig jouself en dien ander
Mar. 13: 5 -14; 19 -23 – Laaste dae 5 En Jesus antwoord hulle en begin te sê: Pas op niemand dat julle mislei nie. 6 Wantbaiesal onder my Naam kom en sê: Dit is ek! En hullesal baie mense mislei. 7 Maar wanneer jullehoor van oorloë en gerugte van oorloë, moet jullenie verskrik word nie, want dit moet kom. Maar dit is nog nie die einde 8 Want nie. die een nasiesal teen dieanderopstaan, en die een koninkryk teen dieander; en daar sal aardbewings wees op verskillende plekke, en daar sal hongersnode wees en beroeringe. Hierdie dinge is ‘n begin van die 9 Maar weesjullevir julleselfop die hoede, want hullesal julleoorlewer aan regbanke , en insinagogessal julle geslaan word en voor goewerneurs en koningsgebring word om My ontwil, hulle vir tot ‘n getuienis. 10 En die evangelie moet eers aan al die nasies verkondig 11 word. En wanneerhulle julweglei omjulleoor te lewer, moenie jullevooraf kwel oor wat jullesal spreek nie, en moenie daaroor dink nie; maar julle wat in dié uur gegee word, dit moet jullespreek; want dit is nie jullewat spreek nie, maar die Heilige Gees. 12 En die een broer sal die ander tot die dood oorlewer, en die vader sy kind, en die kinders sal teen hulle ouer opstaan en hulle doodmaak. 13 En julle sal deur almal gehaat word ter wille van my Naam. Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word. 14 En wanneerjulledie gruwel van die verwoesting, waarvan gespreek is deur die profeet Daniël, sien staan waar dit nie behoort nie—laat hom wat lees , oplet—dan moet die wat in Judéa , isna die berge vlug; 19 Want daardie dae sal daar ‘n verdrukking wees soos daar nie gewees het van die begin van die ske wat God geskape het tot nou toe, en ook nooit sal wees 20 nie. En as die Here dié dae nie verkort het nie, so geen vlees gered word nie; maar ter wille van die uitverkorenes wat Hy uitverkies t, het he. Hy dié dae verkort. 21 En asiemanddán virjullesê: Kyk, hier is die Christus! of: Kyk, daar! —moet dit nie glo 22 nie. Want daar salvalse christusse en valse profete opstaan, enhullesal tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook dieuitverkorenes te mislei. 23 Maarjullemoet opjul hoede wees. Kyk, Ek het alles julle vir vooruit gesê.
Twee is beter as een 1 Pet. 4: 7 -13 • 1 Pe 4: 7 En die einde van alle dinge is naby; wees dan ingetoë en nugter, om te kan bid. • 1 Pe 4: 8 Maar bo alles moet julle mekaar vurig liefhê, want die liefde sal ‘n menigte sondes bedek. • 1 Pe 4: 9 Wees gasvry jeens mekaar sonder om te murmureer. • 1 Pe 4: 10 Namate elkeen ‘n genadegawe ontvang het, moet julle mekaar daarmee dien soos goeie bedienaars van die veelvuldige genade van God. • 1 Pe 4: 11 As iemand spreek, laat dit wees soos woorde van God; as iemand dien, laat dit we soos uit die krag wat God verleen, sodat God in alles verheerlik kan word deur Jesus Chri aan wie die heerlikheid en krag toekom tot in alle ewigheid. Amen. • 1 Pe 4: 12 Geliefdes, verbaas julle nie oor die vuurgloed van vervolging onder julle wat tot j beproewing dien, asof iets vreemds oor julle kom nie; • 1 Pe 4: 13 maar namate julle gemeenskap het aan die lyde van Christus, moet julle bly wees sodat julle ook by die openbaring van sy heerlikheid met blydskap kan jubel.
Twee is beter as een Matt. 28: 20 • Mat 28: 20 En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen.
2>1 Amen!
- Slides: 9