2017 Verander jou denke Change your thinking November
2017 “Verander jou denke” Change your thinking! November : Weet en verbreed jou grense! Know and build your boundaries!
November : Weet en verbreed jou grense! Know and build your boundaries! Weet die beginsels en standarde van God! Know the Principles and standards of God! Rom 12: 1 - 12
Weet en verbreed jou grense! Know and build your boundaries! Maar wat van Spreuke 22: 28 ? Die ou grenslyne wat jou vaders gemaak het, moet jy nie verlê nie. Spreuke 22 Wenke oor hoe om saam met mense te lewe. . As jou voorvaders ‘n onderneming gemaak het met jou buurmense tov die grenslyne, moet jy dit respekteer …. moenie grond steel nie!
Weet en verbreed jou grense! Know and extend your boundaries! 1 Kron 4: 10 - En Jabes het die God van Israel aangeroep en gesê: As U my ryklik seën en my grondgebied vermeerder en u hand met my sal wees en U die onheil afweer, sodat my geen smart tref nie! En God het laat kom wat hy begeer het. Gaan nie oor fisiese grondgebied nie, meer geestelike groei/verbetering!
November : Weet en verbreed jou grense! Know and build your boundaries! Weet die beginsels en standarde van God! Know the Principles and standards of God! Gaan nie oor fisiese grondgebied nie, meer geestelike groei/verbetering! • Wat verlang God van my? • Wat is Sy standarde vir my? • Wat begeer Hy van Ons?
Wat verlang God van my! What does God want from me! • Rom 12: 2 - En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is. • Rom 12: 2 - Do not be conformed to this world, but continually be transformed by the renewing of your minds so that you may be able to determine what God's will is—what is proper, pleasing, and perfect.
Wat verlang God van my! What does God want from me! • Vir die Jood! • Torah - 613 mitzvot, (wette / standarde) • 248 do's, - positiewe 126 is nog van toepassing! • 365 don'ts - negatiewe 243 nog van toepassing! • Dws. . net 369 is nog van toepassing . . op die Jode! Maar. . is dit van toepassing op die Christen (gelowige)?
Wat verlang God van my! What does God want from me! • Maar. . dit is waar Jesus in kom met. . • Matt 22: 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. 22: 38 Dit is die eerste en groot gebod. 22: 39 En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Ons standarde word opgeweeg deur liefde!
Wat verlang God van my! What does God want from me! Adultery Same sex marriages Freedom of Abortion religion Homosexuality Corruption Standards of the world Die standarde van die wereld is gewoonlik teenstrydig met die wil van God!
Wat verlang God van my! What does God want from me! • Rom 12: 2 - En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, • maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed - HOE? • Rom 12: 2 - Do not be conformed to this world, • but continually be transformed by the renewing of your minds - HOW?
Wat verlang God van my! What does God want from me! • Kol 3: 16 - Laat die woord van Christus ryklik in julle woon in alle wysheid. Leer en vermaan mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere, en sing in julle hart met dankbaarheid tot eer van die Here. • 1 Tim 2: 15 - Do your best to present yourself to God as one approved, a worker who does not need to be ashamed and who correctly handles the word of truth. • Joh 15: 7 - As julle in My bly en my woorde in julle, sal julle vra net wat julle wil hê, en julle sal dit verkry.
November : Weet en verbreed jou grense! Know and build your boundaries! Weet die beginsels en standarde van God! Know the Principles and standards of God! The more I seek you The more I find you The more I love you!
• 12: 1 Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as 'n lewende, heilige en aan God welgevallige offer dit is julle redelike godsdiens. 12: 2 En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is. 12: 3 Want deur die genade wat aan my gegee is, sê ek vir elkeen wat onder julle is, dat hy nie van homself meer moet dink as wat 'n mens behoort te dink nie; maar dat hy daaraan moet dink om besadig te wees na die maat van geloof soos God dit aan elkeen toebedeel het. 12: 4 Want soos ons in een liggaam baie lede het en die lede nie almal dieselfde werking het nie, 12: 5 so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen afsonderlik lede van mekaar. 12: 6 En ons besit genadegawes wat verskil volgens die genade wat aan ons gegee is: 12: 7 is dit profesie, na die maat van die geloof; of bediening, in die werk van bediening; of wie leer, in die lering; 12: 8 of wie vermaan, in die vermaning; wie uitdeel, in opregtheid; wie 'n voorganger is, met ywer; wie barmhartigheid bewys, met blymoedigheid. 12: 9 Laat die liefde ongeveins wees; verafsku wat sleg is; hang die goeie aan; 12: 10 wees hartlik teenoor mekaar met broederlike liefde; die een moet die ander voorgaan in eerbetoning; 12: 11 wees nie traag in die ywer nie; wees vurig van gees; dien die Here; 12: 12 verbly julle in die hoop; wees geduldig in die verdrukking; volhard in die gebed.
- Slides: 13