10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing

  • Slides: 13
Download presentation
10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

10 Woorde wat ons ewige redding en verlossing beskryf

10 x Griekse woorde • • • Biologie – palingenesia (wedergeboorte) Militêre – soteria

10 x Griekse woorde • • • Biologie – palingenesia (wedergeboorte) Militêre – soteria (redding) Regspraak – dikaiōsis (vryspraak/reverdigmaking) Handel - lutrosis/exagorazō (loskoop) Gesinslewe – huiothesias (aanneming) Tabernakel – hilasterion (plaasvervangende versoening) Diplomatieke – katalassō (versoening van 2 partye) Astronomie - photizō (verligting) Industrie - katharizō (reiniging, suiwering) Natuur - Metamorphōsis (Transfomasie)

Inleiding “Jesus het my van my sondes verlos” • • Waarheid, maar té eenvoudig

Inleiding “Jesus het my van my sondes verlos” • • Waarheid, maar té eenvoudig Verskeie begrippe Rykdom van God se genade is onbeskryflik Taal van die Heilige Gees

Palingenesia • Net 2 x in Bybel (Mat 19: 28; Titus 3: 5) •

Palingenesia • Net 2 x in Bybel (Mat 19: 28; Titus 3: 5) • Destyds gebruik vir verjaarsdae! • Genesis/genesia = gebore word, geboorte gee • Palin = weer/again • Joh 3: 3 - Weergebore word (Bespreek)

Johannes 3: 3 - Bible Hub

Johannes 3: 3 - Bible Hub

Johannes 3: 3 • Gennethé anothen = gebore word van bo af • +

Johannes 3: 3 • Gennethé anothen = gebore word van bo af • + van vooraf gebore word • Nuut gebore • Herbore/weergebore • Aoristus – Eenmalig, verlede tyd • Passief - gebore WORD! • Konteks: Nikodemus?

Wedergeboorte • “Born again christians” • Teken van menslike onmag • Teken van God

Wedergeboorte • “Born again christians” • Teken van menslike onmag • Teken van God se genade-mag • Soewereine werk van die Heilige Gees - Joh 3: 8 • Gebore uit water én Gees - Joh 3: 5, 6

Wedergeboorte in die OT • Psalm 51: 12, 13 • Jeremia 31: 33 •

Wedergeboorte in die OT • Psalm 51: 12, 13 • Jeremia 31: 33 • Eseg 11: 19 • Eseg 36: 26 • HBKatg Sondag 3

Noodsaak • Sonde: Dood Gen 2: 17 • Romeine 5: 12 Dood nie oor

Noodsaak • Sonde: Dood Gen 2: 17 • Romeine 5: 12 Dood nie oor ‘n sonde, maar oor Adam se sonde! Rom 3: 10 evv Rom 6: 23 • “Die Laaste Adam - 1 Kor 15: 45

Plek in die Heilsorde • Nie bekering • Soewereine daad van God Geen meewerking

Plek in die Heilsorde • Nie bekering • Soewereine daad van God Geen meewerking (RKK, Islam, Jode, ens) • Uitverkiesing (Rom 8: 29, 30) • Roeping – wedergeboorte – geloof • Betekenis: Menslike onvermoë/ God genadig

Gevolge vd wedergeboorte • Noag – 8 mense * getal van wedergeboorte » Lev

Gevolge vd wedergeboorte • Noag – 8 mense * getal van wedergeboorte » Lev 12: 3 – Besnydenis agtste dag » Joh 20: 26 Thomas • 2 Kor 5: 17 ‘n nuwe skepsel (ktisis) • skepping (ktiseos) • Hoe lyk die nuwe mens? Beeld van God Kol 3: 9, 10 (9 -17)

Wedergeboorte en Evangelisering • Aanname dat mense sonder wedergeboorte dood is • Hart vir

Wedergeboorte en Evangelisering • Aanname dat mense sonder wedergeboorte dood is • Hart vir dooie/verlore sondaars! • Besef : jý/ónsself kan nie iemand lewend maak nie • Joh 6: 44 en 6: 63 • Slegs mense wat SELF lewe kan oor die LEWE getuig! • Die Heilige Gees werk deur die Woord (Sola Scriptura) » Romeine 10: 14 -15

Toets vd Wedergeboorte • Hoe weet ek? • Hoe weet ek van jou?

Toets vd Wedergeboorte • Hoe weet ek? • Hoe weet ek van jou?