1 Pet 4 7 11 1 Pet 4

  • Slides: 18
Download presentation
1 Pet. 4: 7 - 11

1 Pet. 4: 7 - 11

1 Pet. 4: 7 - 11 Die einde van alles is naby. Daarom moet

1 Pet. 4: 7 - 11 Die einde van alles is naby. Daarom moet julle selfbeheers en nugter wees, sodat julle kan bid. Bo alles moet julle mekaar hartlik liefhê, want die liefde bedek baie sondes. Wees gasvry teenoor mekaar sonder om te kla.

As goeie bedienaars van die veelvoudige genade van God moet elkeen, namate hy 'n

As goeie bedienaars van die veelvoudige genade van God moet elkeen, namate hy 'n genadegawe ontvang het, die ander dien. As iemand die gawe ontvang het om te preek, moet God deur hom aan die woord kom; as dit is om in die gemeente te dien, moet hy dien met die krag wat God verleen. So moet julle God in alles verheerlik deur Jesus Christus, aan wie die heerlikheid en die krag behoort tot in alle ewigheid! Amen.

ONS BID SAAM.

ONS BID SAAM.

Die tema: DIE HEILIGE GEES AS LIGGAAMSBOUER!

Die tema: DIE HEILIGE GEES AS LIGGAAMSBOUER!

Die vraag vanaand is: WAT WIL DIE HEILIGE GEES DOEN IN ‘N GELOWIGE SE

Die vraag vanaand is: WAT WIL DIE HEILIGE GEES DOEN IN ‘N GELOWIGE SE LEWE?

Die Heilige Gees as LIGGAAMSBOUER! Hy wil die KERK OPBOU en UITBOU.

Die Heilige Gees as LIGGAAMSBOUER! Hy wil die KERK OPBOU en UITBOU.

1 Kor. 12: 4 en 7: “ Daar is ‘n verskeidenheid van genadegawes, maar

1 Kor. 12: 4 en 7: “ Daar is ‘n verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee…! “Aan elkeen afsonderlik word ‘n werking van die Gees gegee tot voordeel van almal. ”

Die Heilige Gees gee aan gelowiges: * UNIEKE gawes. * Aan ELKEEN ‘n gawe.

Die Heilige Gees gee aan gelowiges: * UNIEKE gawes. * Aan ELKEEN ‘n gawe. * Daar is ‘n VERSKEIDENHEID gawes. * Een gawe is nie BELANGRIKER as die ANDER nie!

Die Heilige Gees gee die Gawes na GOEDDENKE en waar NODIG is!

Die Heilige Gees gee die Gawes na GOEDDENKE en waar NODIG is!

Die doel van gawes – as reg gebruik gaan dit nie oor onsself nie

Die doel van gawes – as reg gebruik gaan dit nie oor onsself nie maar oor die DIEN van ander! “FOKUS – VERSKUIWERS”

Handleiding vir die gebruik van GENADEGAWES! 1) Reg gebruik bely ek JESUS CHRISTUS as

Handleiding vir die gebruik van GENADEGAWES! 1) Reg gebruik bely ek JESUS CHRISTUS as HERE! (1 Kor. 12: 3)

2) Genadegawes word gebruik tot VOORDEEL van ANDER! (1 Kor. 12: 7)

2) Genadegawes word gebruik tot VOORDEEL van ANDER! (1 Kor. 12: 7)

3)Gawes ONDERSTEUN ander gelowiges – sodat hulle effektief kan GEESTELIK GROEI en VOLWASSE word!

3)Gawes ONDERSTEUN ander gelowiges – sodat hulle effektief kan GEESTELIK GROEI en VOLWASSE word! (1 Kor. 12)

4) LIEFDE is die heel BELANGRIKSTE bestanddeel! (1 Kor. 13: 8 )

4) LIEFDE is die heel BELANGRIKSTE bestanddeel! (1 Kor. 13: 8 )

5) Gawes moet op ‘n ORDELIKE manier gebruik word! Dit BOU –OP en is

5) Gawes moet op ‘n ORDELIKE manier gebruik word! Dit BOU –OP en is tot EER van GOD.

Die tema: DIE HEILIGE GEES AS LIGGAAMSBOUER!

Die tema: DIE HEILIGE GEES AS LIGGAAMSBOUER!

ONS BID SAAM.

ONS BID SAAM.